Supermodels SA September 2013 | Page 29

BoereMusiek Fees 2013 Kom geniet n dag saam met verskeie bekende boeremusiek kunstunaars. Vele pret vir die hele familie. Kom dans saam, met groot pryse te wen! Verskeie stalletjies, eet goed, drinkgoed, en vele meer. Kyk gerus op ons webwerf vir aanwysings: www.diamond4.co.za Datums vir 2013: 2 Maart 2013 27 April 2013 31 Augustus 2013 2 November 2013 Vir meer inligting kontak ons: Email: [email protected] Tel: 083 645 3931 (Theo van Wyk)