Stabilis March 2018 Stabilis Maart 2018 | Page 7

s sTaBILIS Annual grade 8 camp: the journey starts here This year the annual grade 8 camp was at Moolmanshoek. Many peo- ple often ask whether the camp is worth it, with reference to not only the expense, but the time and effort that goes into organizing a camp for such a large number of boys. The answer is simple. What are you willing to sacrifice to make your year group the best one ever? The grade 8 camp is funda- mental to the formation of any year group. It’s where the year group is born. The boys who attend this camp partake in fun activities such as hiking, mountain climbing, dam swimming and cave camping, all while interacting and learning about nature and their fellow class mates. They endure fun and tough times with support from one ano- ther. This helps to form a bond that lasts a life time. Boys truly get to know each other in the two days spent camping. Whilst at the camp, they also learn more about Grey, The Grey Way and the meaning of Grey Family. In turn this improves the functioning, relationships, strengths and weaknesses within their year group. The sheer enjoyment of the ex- perience should also not be under- estimated. These grade 8 boys walk into a new school, new rules, new teachers and a whole lot of strange- ness. Thus the camp serves the pur- pose of settling in the new boys. So when people ask if the grade 8 camp is worth it, they aren’t simply asking about the camp it- self but the foundation of that year group. To put it simply: the camp is the start and the strength of that year group. It ultimately starts their great journey as Grey boys. So the question remains: what is a year group at Grey truly worth? - ROCCO STEYN STABILIS Grey College Secondary March 2018 Matriekuitslae het ‘n silwer randjie Is ‘n besige buitemuurse program werklik die enigste probleem? Skoolverlaters se eindeksamen- uitslae lyk gewoonlik beter as die deurlopende evaluering, maar in 2017 was dit nie vir almal die geval nie. Verlede jaar se matriekuitslae is effens teleurstellend en meeste kandidate blyk swakker te gevaar het as wat hulle deur die loop van die jaar vermag het. Die donker wolk het darem ‘n silwer randjie en daar is uitsonderings waar leerders puik presteer het. Een voorbeeld is Matthew Lahoud, wat gedurende sy matriek- jaar ‘n gemiddeld van 84.9% gehandhaaf het en ’n skitterende 88.9% gedurende die eindeksamen behaal het. Lahoud skryf sy sukses daaraan toe dat hy die werk reeds vir die rekordeksamen geleer het. Nog ‘n leerder wat uitgeblink het, is Jaco-Louw Bierman, wat sy gemiddeld van 83% na 87% verbeter het. Hy sê omdat hy nie meer buitemuurse aktiwiteite gehad het nie en almal rondom hom ‘n leeratmosfeer geskep het, kon hy meer effektief voorberei. Ander leerders wat hulle punte verbeter het, is Daniel von Eschwege en Johan van Eck. Mnr Brian du Plessis, hoof Duitse besoekers leer van trots en tradisies ‘n Groep leerders van Heigel Gymnasium in Stuttgart, Duitsland en hul onderwyseres het ware Grey-ondersteuners geword nadat hulle die skool vir ’n week in Februarie besoek het. Hulle is vir dié tydperk deur Grey-leerders en ouers gehuisves. Die besoek aan Bloemfontein was deel van ‘n Suid- Afrikaanse toer. In 2015 het Heigel Gymnasium om die beurt ‘n groep Grey Kollege- leerders gehuisves. Die ouers en skool was só beïndruk met die Duitsers leer by die krieketmeesters. [IN depth] leerders se gedrag, dat hulle voor- gestel het om uitruil-vennootskap met Grey Kollege te begin. In ruil vir Heigel Gymnasium se gasvryheid die vorige jaar, was die Grey-seuns al te gretig om húlle hierdie jaar te huisves. Mev. Sannette Greyvenstein het haar uiters goed van haar taak gekwyt deur opwindende aktiwiteite vir die Duitse gaste te organiseer. Hulle het onder andere die Vrouemonument, Oorlogsmuseum, Planetarium en ander geskiedkun- Foto: Daniël Marais dige plekke besoek. Die Grey-seuns het die teenwoordigheid van jong dames op die skoolterrein as vreemd, tog interessant ervaar. Vir die toeriste was dit egter baie vreemder om daagliks soveel seuns in uniform te aanskou. Hulle het groot bewondering vir Grey se skooltrots en tradisies. Respek wat getoon word deur vir ’n onderwyser op te staan en die matrieks se grasvoordeel was vir hulle baie interessant. Hulle vind die saalperiodes energiek, veral omdat hulle nie in skoolverband aan sport deelneem nie. Die Grey- gees het hulle behoorlik beetgepak met die volborssang in die saal en hulle het entoesiasties saamgesing. Dit is interessant dat al die besoekers aan Grey altyd meld hoe wonderlik die besoek vir hulle was en baie van hulle kom dikwels vir ‘n tweede besoek. Na hul besoek aan Grey Kollege het hulle na Bethlehem vertrek, waar hulle die laaste week van hul toer voltooi het. Die Duitsers meen almal hulle gaan Grey mis en dat hulle eendag weer die skool wil besoek. Elkeen het ’n Grey-trui as aandenking ontvang. - BERNARD SCHEEPERS van akademie, sê die leerders wat beter presteer het, het hul geleentheid benut en deur die loop van die eksamen ekstra hulp by onderwysers aangevra. ’n Moontlike rede waarom die matriekuitslae nie na wense was nie, is die skool se besige buitemuurse program. Dit wil voorkom of sommige leerders nie op hul akademie kon fokus nie. ’n Uitgerekte eksamenrooster kan voordelig wees aangesien daar genoeg tyd is om te studeer, maar die gevaar van te veel voorbereidingstyd is dat ’n mens vinnig aan die “vrye tyd” gewoond raak en dan maklik fokus verloor. Spanning en druk, wat met ’n groot eksamen gepaard gaan, kon sekerlik ook tot die swakker uitslae bydra. Is die oplossing nie dat die matrieks moet besef dat hulle onderskeidings van hulself afhang nie? Mnr Du Plessis sê daar is reeds sedert die begin van 2018 strukture in alle vakgebiede in plek gestel, om die matriekgroep te ondersteun en dat almal op die akademiese span hard aan die werk is om ‘n sukses van 2018 te maak. - DAPPER DE WET Empire proves the critics wrong At Grey College, diversity is strongly promoted. In this school there are many different cultures and all efforts are made to accommodate one another. A balance between the two main languages, English and Afrikaans respectively, is a trait that Grey College seems to have mastered. South Africa is known for its ethnic diversity and at this prestigious school, that is not an aspect which is ever to be compromised. Tolerance is one of the key aspects that is often touched on by mr Scheepers, the headmaster. The system of alternating the use of English and Afrikaans every second week reinforces the culture of tolerance on the part of both the learners and the teaching staff. It is safe to say that Grey College clearly represents what is known as the rainbow nation, with its various racial and cultural groups all working together in harmony? Ours is a country where creative expression flourishes and the endless cultural diversity quite often results in misunderstandings between different groups. Grey College has, however, managed to prove the critics wrong with their ordered parallel-medium empire. - TONY CATA 7