Stabilis March 2018 Stabilis Maart 2018 | Page 4

sHOrT News 4 Me Vermeulen sluit aan by Skeinat [Nuus] STABILIS Grey Kollege Sekondêr Maart 2018 sTaBILIS S Valentynsdag is tóg maar ‘n lekker dag Hierdie dag bring vreugde in ‘n andersins moeilike kwartaal Me Vicki Vermeulen is ‘n nuwe aanstelling in die Fisiese Weten- skap-departement. Stabilis het gaan uitvind wat vir me Vermeulen na Grey toe gelei het. Sy het dadelik gesê dat mens nie noodwendig vir Grey kies nie, Grey kies jou. Haar man is ‘n oud-Grey en Grey lê hulle na aan die hart. Op die vraag of dit ‘n groot aanpassing is om vir slegs seuns skool te hou, het me Vermeulen gesê dat daar definitief ‘n groot verskil tussen net seuns teenoor net meisies is, maar omdat dit Grey seuns is, was dit nie te moeilik nie. Me Vermeulen vertel dat sy aanvanklik Mediese Fisika gaan studeer het Sy het daarna haar internskap by Grootte Schuur Hospitaal gaan doen. Sy het toe tydelik uitgehelp by ‘n skool in die Kaap en nadat haar pad met die onderwys gekruis het, het sy haar onderwysdiploma voltooi. Daar het sy besef dat dit ‘n voorreg en vervulling is om met kinders te werk. Vir die afgelope 12 jaar is sy nog net in die opvoedkunde van Fisiese Wetenskap betrokke. - NICOLAAS WIPPLINGER Hoofseun Rocco Steyn lei die Valentyns-feestelikhede in die Reüniesaal. Valentynsdag is daardie spesi- ale dag van die jaar wanneer ons waardering wys vir mense vir wie ons omgee, deur kaartjies, sjoko- lade en selfs deur buitensporige geskenke uit te ruil. Vanjaar het Grey weer groot gegaan… Die Dinsdagaand voor Val- in-die-tuin-dag het Indomitus die koshuismeisies van Eunice, Oranje en Sentraal gaan serenade. Vroeg Woensdagoggend was die voorportaal al vol van liefdes- briewe, chocolates, teddies en hart- jie-lollipops. Tydens die saalbyeenkoms het meisies van St Michael’s, Eunice, Sentraal en Oranje vir die seuns kom kuier. Indomitus het saam met Conspirito Fever gesing vir die Oranje meisies en later ook in die saal vir die Grey-seuns, Shape of you. Foto: Eric Diswane Die graad 10’s en 11’s het vir meisies op die verhoog rose uit- gedeel en Anrich du Plessis het ‘n gedig gelees. Die drie hoofseuns, Rocco, Xander en Trevor het daarna vir hul meisies, saam met ‘n band, die liedjie Perfect van Ed Sheeran gesing. ‘n Paar matrieks het daarna die meisies vermaak met Beneath your beautiful van Labyrinth. Aan die einde van saal het die Grey- seuns uit volle bors Cecilia gesing… Soos dit tradisioneel is, het die damespersoneel ook die vreugde van ‘n rooi roos ontvang ervaar toe die prefekte vir elkeen ‘n roos uit- gedeel het. Aan die einde van die dag was die geskenke uitgedeel van teddies tot chocolates. Grey se sjarme is die definisie van Valentynsdag. Lank lewe die liefde! - WIESNER HECHTER PROFIeL Waar in die wêreld is... Lehan Bloemhoff Lehan Bloemhoff is ‘n prima-produk waarna hy gekwalifiseer het as ‘n gehou; vergaderings wat meer van Grey Kollege; ‘n uitvoerproduk geoktrooieerde rekenmeester. Die tydrowend as produktief is. wat ontwikkel het in die jare 2006 laaste entjie van sy huidige reistog Blykbaar was die werksure was tot 2010, die tyd wat hy ‘n Grey- is sy letterlike reis in Januarie 2018 ook iets om aan gewoond te raak: leerder was. Hy het sy stempel sterk Brittanje toe, waar hy by Moore ‘n normale dag is van 09:30 tot afgedruk op Grey – hy was kaptein Stephens LLP begin werk het. 17:30. Soos Suid-Afrikaners is, is van die eerste hokkiespan die Britte baie passievol oor en hy was Dux-leerder in sy sport, en dit het gehelp dat matriekjaar. hy vinniger aangepas het. Stabilis het per e-pos Suid-Afrikaners weet met hom gesels waar hy hoe om ‘n minibus taxi nou in Reading, Engeland se spasie goed te benut, woon. Lehan glo dat Grey en die Britte weet hoe om hom geleer het om passievol ‘n ondergrondse trein se te wees oor dit wat hy spasie goed te benut. Sodra doen. Dié passie motiveer hy dink daar is nog plek ‘n mens om harder te werk vir iemand op die trein nie, om jou doel te bereik; jy word daar nog plek gemaak kry baie meer genot uit dit - amper soos sardientjies in wat jy doen en jou kanse ‘n blikkie. om sukses te behaal is dan Hy vertel dat die tegnologie binne bereik. en infrastruktuur baie Na matriek het hy vinnig en gemaklik is om te sy studies by die UV gebruik. Dit maak die lewe begin waar hy binne vier vinniger en makliker en jaar ‘n Baccalaureate in alles doen mens aanlyn en Rekeningkunde asook ‘n op die selfoon. Lehan beplan Baccalaureate Honores in om twee jaar daar te bly en Rekeningkunde behaal het. werk- en lewenservaring Gedurende hierdie vier jaar op te doen; die pad daarna Foto: Verskaf is nog onbepland en het hy vir die Universiteit Lehan Bloemhoff. en vir die Vrystaat hokkie gespeel. Lehan vertel dat die mees onbekend. In 2015 het hy Kaapstad opvallende besigheid-styl in die Vir ontspanning reis hy en hy toe getrek om die verpligte drie omgewing waar hy werk die oefen. Hy hou daarvan om oor ‘n jaar van klerkskap by Moore oneindige vergaderings is - daar naweek aan wedlope in vreemde Stephens Kaapstad te voltooi, word ‘n vergadering vir enigiets stede deel te neem.