Stabilis March 2018 Stabilis Maart 2018 | Page 12

waterpolo Grey Kollege Sekondêr BLOEMFONTEIN Grey College Secondary | www.gc.co.za Eerstespan presteer op ‘n hoë vlak in plaaslike toernooi JAARGANG | VOLUME 52 ∙ UITGAWE | EDITION 1 Maart | March 2018 Span wys dat hulle ‘n krag is om mee rekening te hou deur 8ste te eindig ten spyte van sterk kompetisie Bladsy 10 atletiek 12 ATLETE BEREIK ‘N NUWE KRUIN ‘n Verstommende sewe rekords het in die slag gebly tydens die Grey-kampioenskap. Uitslae op... Bladsy 10 sewes Rugby-toekoms is rooskleurig Ross Braude word gekies vir junior Sewes- span om in Namibië te speel. Bladsy 11 krieket Toernooi-sukses is goeie grondslag Eerstespan behou onoorwonne status deur tuisveldvoordeel te gebruik. Bladsy 11 Span wen Sentraal se Top 20 tennis Philip Henning klim die ranglys DJ Liebenberg, o/15-diskusatleet, is een van die staatmakers in ‘n suksesvolle atletiekspan. By Grey skop elke nuwe skooljaar opwindend af met die Grey atletiek- byeenkoms tussen Stad en Koshuis. Hierdie is ‘n wel-bekende tradisie wat jaarliks plaasvind, en bly steeds ‘n hoogtepunt op Grey se kalender is. Tydens die jaarlikse byeen- koms kon Stad slegs 721 punte aanteken terwyl Koshuis nog ‘n welverdiende oorwinning behaal het met 851 punte. Koshuis se dag sluit dus nogmaals of op ‘n hoogtepunt. Die jaarlikse byeenkoms het ook gesorg vir die verbetering van talle rekords, met die opstel van ses nuwe rekords. In die o/14-afdeling het Tat Botha in beide die gewigstoot- en diskus-items rekords gebreek terwyl Lucky Moleyane in die o/15-afdeling die 200m-rekord verbeter het met ‘n tyd van 22.73 sekondes. Dit is ‘n uitsonderlike prestasie, aangesien die rekord al staande is vanaf 1980 met ‘n tyd van 22.80 sekondes. Mnr Marnus van Wyk, hoof van atletiek, sê: “Die massa- deelname van die seuns is vir my altyd iets besonders, veral omdat die meeste seuns tot aan die einde van die byeenkoms gebly het om by te bly met die telbord.” In die o/19-afdeling het Jannes Schlebusch die spiesgooi-rekord verbeter met ‘n afstand van 64.39m. Hierdie was ook ‘n rekord wat al lank gestaan het, al sedert 2006. Mnr van Wyk sê: “Op die oomblik het ons goeie junior atlete wat my opgewonde maak om te sien wat die uitslae gaan wees op die SA Skole- Foto: Verskaf byeenkoms vanaf 21 tot 24 Maart 2018.” Mnr van Wyk is van mening dat Grey se atletiek gebaseer is op lojaliteit teenoor die skool en die daaglikse harde werk van atlete. Tydens die Sentraal Top 20-byeenkoms het die atletiekspan ‘n uitsonderlike prestasie behaal. Vir die eerste keer sedert die atlete aan sulke belangrike byeenkomste deelneem, het hulle as die wenners uit die stryd getree. Die harde werk van die atlete is beloon. -PIETER SMITH PROUD SPONSOR OF GREY COLLEGE RUGBY Belowende tennisspeler bereik die derde rondte van die junior Australiese Ope in die enkelspel, sowel as die kwarteindrondte van dieselfde toernooi in die dubbel- spel. Bladsy10