Stabilis March 2018 Stabilis Maart 2018 | Page 11

s sTaBILIS Ross geniet die atmosfeer en goeie spangees van Sewes Jaar na jaar groei die lys van Grey- seuns wat Suid-Afrika op skoolvlak verteenwoordig. Vanjaar is geen uitsondering nie. Ross Braude, huidige graad 12-leerder, is gekies vir die SA Skole Sewes-span, wat in Maart aan ‘n toernooi in Windhoek, Namibië, deelneem. ‘n Oud-leerling van Grey Kollege wat deel was van verlede jaar se SA o/18-Sewes-span, naamlik Henk Cilliers, was in Januarie ook lid van die SA Rugby Sewes-akademie-span, wat aan twee toernooie in Suid-Amerika deelgeneem en boonop albei gewen het. Hierdie toernooie dien as ‘n goeie platform vir ‘n sewes-speler om te vorder na die nasionale senior Sewes-span. Ross sien baie uit na die toernooi in Windhoek. Wat hierdie geleentheid uniek maak is dat hierdie span in Oktober die voorreg gaan hê om by die Junior Olimpiese Spele in Buenos Aires in Argentinië te gaan speel. Ross sê: “Ek voel dat ek eendag verder sal kom in 15-man- rugby as in sewes, maar vir my is die atmosfeer by die sewes en tussen die spelers baie beter as by 15-man-rugby. My rolmodel is Aaron Smith van Nieu-Seeland. Hy is ‘n rugbyspeler wat die basiese dinge op sy spesifieke manier prefek doen. Dit is sonder twyfel iets wat ‘n mens kan navolg.” Ross voel redelik seker oor sy toekomsplanne. Hy sê: “My plan is om ‘n professionele rugbyspeler te word, maar ook ‘n graad te behaal in Fisioterapie. Daar is ook altyd die moontlikheid om later oorsee te gaan rugby speel.” - DE WET MARAIS STABILIS Grey College Secondary March 2018 Murky pool fails to curb the enthusiasm of swimmers Walk-ins still enthral the crowd The swimmers performed admirably, despite the colouration issue. The 2018 swimming year has al- ready achieved amazing results, even though it is only the end of the first term. The year kicked off with a trial gala in the first week of the school year, to choose the 7 swimmers who would be taking part in each item of the Grey gala, where City and Hos- tels compete against each other. The Grey gala, which took place on the 24th of January, was a huge success, besides the fact that the swimmers had to swim in dis- coloured water. Oranje and Eunice, the two girls’ schools, were also in- vited to take part in the girls’ relay event which, once again, attracted a lot of attention. The walk-ins were undoubtedly, as in the past, the crowd’s favourite part of the eve- ning. Unfortunately no records were broken this year, but City did happen to win the gala with 1122 points against Hostel’s 185 Eerste krieketspan eindig toernooi onoorwonne as gasheer Van die beste krieket-skole in Suid-Afrika het weer vanjaar aan die jaarlikse Grey Kollege Krieket- toernooi deelgeneem. Hierdie toernooi word deur baie skole as ‘n ideale begin vir die krieket-jaar beskou. Die toernooi vind plaas in ‘n gees van goeie sportmanskap. Die huidige Grey-krieketkap- tein, CP Klijnhans, sê: “Die toernooi vind elke jaar plaas op die legendariese Johan Volsteedt-ovaal, vernoem na ons vorige skoolhoof. Hy word tereg beskou as ‘n Grey- legende en het veral diep spore getrap op die krieketveld.” Die [SPorTs] toernooi het vanjaar plaasgevind van 11de tot die 15de Januarie. Soos telkens in die verlede, was die toernooi vanjaar baie suksesvol, veral vir Grey se eerstespan. Dié span was onoorwonne teen goeie spanne van Selborne College, Framesby Hoërskool, St. Charles College en Northwood High School. CP sê: “Ek glo elke individu wat by hierdie toernooi betrokke was, en veral ons Grey-span, het as krieketspeler en selfs as mens gegroei.” Een van die grootste hoogte- punte van die toernooi was toe CP self, asook Amandio Cavaleiro, Die eerste krieketspan het tydens die Grey-toernooi goeie oorwinnings behaal oor Selborne College en Framesby. Foto: Daniël Marais elkeen individuele honderdtalle aangeteken het. “‘n Verdere hoog- tepunt was ons snelbouler, Brian Kershaw, se boulwerk. Hy het gedurende hierdie toernooi 10 paaltjies geëis vir die verlies van slegs 65 lopies, voeg CP by. CP voel dat die toernooi sonder twyfel die moeite werd is aangesien dit vele geleenthede bied vir elke speler om homself te bewys op die hoogste vlak. Hy voel dat die skool baie baat kan vind by die aanbied van hierdie tipe toernooie. “Dit verskaf baie blootstelling en ondervinding aan ons spelers”, sê CP. CP sê verder: “Die toekoms van krieket by die skool lyk belowend. Daar is talle jong, talentvolle krieketspelers wat besig is om tot hul volle potensiaal te ontwikkel met behulp van die uitstekende krieket-fasiliteite wat deur ons skool voorsien word. Nuwe krieket- nette is opgerig. Dus kan daar meer spelers gelyktydig oefen. Ek is nuuskierig om te sien hoeveel Protea-krieketspelers nog deur die Grey-afrigters gekweek gaan word, aangesien daar reeds Proteas soos Hansie Cronjé en Kepler Wessels deur ons skool gekweek is.” Al was daar teleurstellings deur die loop van die jaar, is daar ‘n stewige basis gelê vir sukses in die toekoms. - JACQUES LOTRIET Photo: Leabua Seromo points. On the 9th of February Grey took part in the Westville relay gala. It is an outstanding achieve- ment for Grey to have been placed second, with 275 points, after West- ville, who achieved 309 points. Mrs Heléne Du Toit says, “A person can only salute these swim- mers. In all respect this is one of the best swimming teams that I have ever encountered at Grey.” - DANIEL EDWARDS cAleNdeR 2018 SECOND TERM 3-6 APRIL Swimming Level 3 Sasolburg 4-8 APRIL Golf Affies Tournament Pretoria 4-9 APRIL Rugby World /18 Tournament Paarl 6-9 APRIL Hockey /14 Nomads Tournament Wynberg 6-9 APRIL Hockey /18 Nomads Tournament Bloemfontein 23-28 APRIL Swimming SA Championship Port Elizabeth 28 APRIL-1 MAY Wildeklawer Rugby Tournament Kimberley 4-5 MAY Interschool Paarl Boys High Paarl 11-12 MAY Interschool Selborne College Bloemfontein 17-20 MAY Kearsney College Tennis Festival Durban 18-19 MAY Interschool Affies Pretoria 21-24 JUNE Engen Knockout Soccer Tournament Bloemfontein 8-14 JULY Rugby Craven Week Paarl 11