Stabilis June 2018 Stabilis Junie 2018 | Page 6

[RedaksIoNeeL] sTaBILIS S STABILIS Grey Kollege Sekondêr Junie 2018 6 Selfs reën en hael staan nie in die pad van Grey-broederskap se sukses Die verlede leer ons dat in tye van swaarkry is dit spanwerk en die vermoë van ‘n broederskap om saam te funksioneer, wat die sukses van daardie span sal bepaal. In die afgelope kwartaal het Grey Kollege weereens op menige gebiede hiérdie stelling bewys en getoon dat passie vir ons geliefde skool iets is wat elke Grey-leerder saam met hom dra. Grey gaan oor meer as net die geboue of fasiliteite, Grey gaan oor die seuns. Dit is die seuns wat in tye van onstabiliteit in die skoolomgewing steeds gefokus bly op die bou van ‘n “legacy” en om elke dag ‘n bietjie “Grey magic” te beleef. Hiérdie “Grey magic” kon beleef word in die Paarl, waar die eerste rugbyspan met 34-20 geseëvier het om die span van die Hoër Jongenskool Paarl, wat tot op daardie stadium onoorwonne was teen ander skolespanne in Suid-Afrika (hulle het slegs verloor teen spanne uit Argentinië en Nieu- Seeland), se onoorwonne status te beëindig. Nie ‘n enkele Grey-hokkiespan het in die Paarl verloor nie. Die interskole teen Selborne was ook een vir die boeke; die pawiljoen was gepak met Grey-seuns toe reën en selfs hael op die hoofveld toesak. Die weersomstandighede het egter nie die seuns gekeer om liedjies soos: “Sing vir my saggies, sing van die reën” of “Forwards form the scrum” te sing nie. Om die Selborne-interskole in ‘n sin op te som, kan daar tot die volgende slotsom gekom word: “Come hail or rain, we will stand as one, all the Grey boys in union.” It is not only on the rugby field where Grey have been excellent in the last term. Wilco Nienaber is playing some of his best golf yet with two hole-in-ones in a matter of two weeks. The appointment of Ricardo Katza, ex Bafana-Bafana player, as director of soccer, is a great opportunity for Grey to really move the “beautiful game” forward. The matrics are entering a term of lasts: Keep on inspiring the change! Hard work results in continued success The editor It is difficult to imagine an interschools weekend against a top school such as Paarl Boys High or Affies as a boring event. To me, and many other Old Greys, it remains one of the highlights every year. Many of us are no longer in Bloemfontein or even the Free State. As residents of the Western Cape or Gauteng, we hear a lot about the benefits of sending your son to one of the many local schools. We grant that many of these schools are indeed excellent options, but they can never be Grey College. It was fitting that Grey ended Spanwerk is die sleutel tot alles RedakSIe 2018 WJ Steenkamp sê wat hom aanspoor en fokus gee KERNREDAKSIE Gunstelinge: Kos: Braaivleis Shooter Fliek: Restaurant: Longhorn Grill Richie McCaw Leier: Quote: “Whatever you are, be a good one!” Jag WJ Steenkamp en Kolbé Kolver geniet 6 Cokes op die balkon van die Museum. Wat sal jy beskou as jou mees spesiale oomblik van Grey-rugby tot dusver? Sonder twyfel om daardie eerste- span-trui oor my kop te trek en toe ons vir Boishaai gewen het en sodoende hul 150ste verjaarsdag so effens bederf het. Dit was waarskynlik die grootste hoogtepunt tot dusver vanjaar by Grey. Wat is julle as span se doelwit vir die res van die seisoen? Om ‘n onoorwonne jaar te hê en elke geleentheid wat ons het te gebruik om vir die skool en die oud-Greys te speel. Die span moet te alle tye eerste kom. Wat gebruik jy om jouself en die res van die span te motiveer? Jy het geen motivering nodig as jy die eerstespan-trui oor jou kop Tydverdryf: Hoofredakteur Kolbé Kolver Subredakteur: Nuus Rele Tsoai Subredakteur: Sport Ferdinand Ferreira Subredakteur: Diepte Henko Delport Subredakteur: Joernaal Carel Greyling Subredakteur: Kultuur Valerio Cirelli Subredakteur: Eindkontrole Dapper de Wet Hooffotograaf Eric Diswane NUUSREDAKSIE Travis Janbroers Nico du Plooy Vladik Seagreen Philip Pretorius Wiesner Hechter Benson Wu Chad Jongbloed Joshua Lowe Leabua Seromo Nicolaas Wipplinger Du Bruyn Groenewald SPORTREDAKSIE De Wet Marais WJ Marais Gustav Pieterse Daniel Edwards Jacques Lotriet Bernhard Bührmann DIEPTEREDAKSIE Foto: Eric Diswane trek nie. Ons speel vir die trui en vir mekaar. Die ondersteuning van die res van die skool maak ook ‘n verskil. Waaraan sal jy die span se sukses tot dusver toeskryf? Definitief die verhouding wat die spelers met mekaar het en hoe ons vir mekaar speel. Beskryf die gevoel in die span voor ‘n interskole? an unprecedented (for them, at least) unbeaten run for Paarl Boys High. It was also fitting that it had to happen on their home ground. It just would not have been ‘right’ if any other school achieved that. It was also very positive to see that the first rugby team kept their feet on the ground to defeat Affies in Pretoria. - Proud Old Grey Daar is maar altyd bietjie spanning, maar ek voel gerus want ek weet elkeen sal doen wat van hom verwag word. As jy een wedstryd kon oorspeel, watter een sal dit wees en wat sal jy anders doen? Die wedstryd teen Affies in Pretoria; op ‘n stadium het ons onsself onder druk gesit wat dinge moeilik gemaak het. sTABILIS - Contact STABILIS at: P.O. Box 13001, Brandhof, 9324 or e-mail: [email protected] Dapper de Wet Juan Milne Brendan Rudman Rocco Steyn Bernard Scheepers Waldo Reinach KULTUURREDAKSIE Berlou Myburgh Dirkie Laas JOERNAALREDAKSIE Nathi Mosala JP Jacobs KUNSTENAAR FOTOGRAWE Eduard Buchner Daniël Marais Stefan Verhoef