Stabilis June 2018 Stabilis Junie 2018 | Page 16

iv Grey handhaaf posisie as nommer 1 Uitslae van alle ouderdomsgroepe lyk vanjaar belowend Grey se eerstespan het strawwe kompetisie gehad en is tot dusver onoorwonne in 2018. Die Cherries is oor die algemeen ‘n jong groep graad 11’s en het hul goed van hul taak gekwyt vanjaar. Hulle het nog slegs twee wedstryde verloor die jaar teen PBH en Oakdale se eerstespanne. Die ander senior spanne vertoon baie goed, veral op weg-interskole, en die Peaches (3des) en ander spanne is steeds onoorwonne. Die o/16 A-span vertoon baie beter as in hul o/14- en o/15-jare. Hulle speel vanjaar besonderse goeie hardlooprugby. Die groep vertoon in sy geheel goed, met die B- en C-span wat uitstekend presteer. Die onder 15A-span het ‘n skitterende wen teen Affies gehad en is steeds onoorwonne. Hulle word as die nommer 1 span op die ranglys geag. Die o/14-groep ontwikkel goed en is ook onder die top vyf spanne in die land. Vrystaat verteenwoordiging: VS o/18 Cravenweekspan:14 van Grey uit 23 VS o/18 Akademie week: 8 van Grey uit 23 VS o/17 A-span: 13 van Grey uit 23 VS o/16 Grant Khomo week: 22 van Grey uit 23 VS o/16 B-span: 15 van Grey uit 23 S o/15 A-span: 17 van Grey uit 23 Grey se spelers oorheers hierdie spanne met hul getalle en is ook verteenwoordigend op ander nie amptelike SARU weke bv. Bokkieweke, sowel as nie-amptelike Vrystaatspanne. SARU EPD groepe o/18 vir SA-skole: Hierdie inligting gaan moontlik in Julie verander aangesien die SA-skole gaan uit wees en 2019 se “Green Squads” in ag geneem sal word. Die volgende seuns is huidiglik in die SA-skolegroepe: Jan Hendrik Wessels, Herman Agenbag, De Wet Marais, Ross Braudé, Zander du Plessis, Wyclef Vlitoor, Richard Kriel. Montpellier Oud-Greys: Bismarck du Plessis, Jannie du Plessis, Jan Serfontein, Hendri Immelman, Ruan Pienaar, Frans Steyn. Ander sluit ook in Flip van der Merwe, Francois van der Merwe en Jaco van Tonder. UITSLAE 2018 Vs Welkom Gimnasium 49 12 Vs Garsfontein 43 31 Vs Christchurch Boys’ High (NZ) World Schools Festival 66 28 60 0 60 15 Vs Hartpury College (UK) World Schools Festival Vs Waterkloof Vs HTS Drostdy Wildeklawer Tournament 47 5 Vs Monument Wildeklawer Tournament 36 21 Vs Paarl Boys’ High 34 20 Vs Selborne College 62 22 Vs Affies Pretoria 39 28 Proud supporter of Grey College Rugby Trotse ondersteuner van Grey Kollege Rugby MC Odendaal druk ‘n beslissende drie teen Paarl Boys High. Proud supporter of Grey College Rugby Foto: Marnus van Wyk Trotse ondersteuner van Grey Kollege Rugby Proud supporter of Grey College Rugby Trotse ondersteuner van Grey Kollege Rugby BLOEMFONTEIN TROTSE ONDERSTEUNER VAN GREY KOLLEGE RUGBY Woodland Hills Boulevard Groenvlei, Bloemfontein RECEPTION - 066 471 5500 www.bluerainguesthouse.co.za PROUD SUPPORTER OF GREY COLLEGE RUGBY | TROTSE ONDERSTEUNER VAN GREY KOLLEGE RUGBY