Stabilis June 2018 Stabilis Junie 2018 | Page 12

muurbal Grey Kollege Sekondêr BLOEMFONTEIN Grey College Secondary | www.gc.co.za Eerstespan presteer ondanks gebrek aan ervaring JAARGANG | VOLUME 52 ∙ UITGAWE | EDITION 2 Junie | June 2018 Muurbalspelers wen twee van hul wedstryde by St Stithians Paasfees- toernooi in Johannesburg. Bladsy 10 swem 12 EINDE VAN ’N ERA VIR PAARL Luan de Waal gaan van krag tot krag met die Olimpiese Spele as uiteindelike mikpunt. Bladsy 10 rugby Paarl is die gasheer vir puik Fees Bladsy 11 hockey Teams achieve whitewash in Paarl Not only did the first team beat Paarl Boys High 5-0, but all the other hockey teams won their games as well. Page 11 Fietsry Eerstespan deurstaan vuurdoop en wen 34-20 Werner Gouws hardloop met die bal in die naelbyt-kragmeting teen Paarl Boys High. ’n Baie suksesvolle toer na die Paarl is afgesluit deur die eerste rugbyspan, wat hul opponente tweede viool laat speel het. Grey het die kwaai vuurdoop deurstaan en met ’n telling van 34-20 koning gekraai. Grey Kollege (1855) en Paarl Boys High (1868) is van die oudste skole in Suid-Afrika, bekend vir hul ryke geskiedenis, tradisie, en dat albei histories ook uiters uitmuntende rugbyskole is. Die eerste wedstryd tussen die twee skole het in 1950 plaasgevind. Sedert 1950 het Grey en Boys’ High 44 keer kragte gemeet, waarvan Grey 33 oorwinnings behaal het, Paarl Boys 9, en daar was ook twee gelykop-uitslae. Die HoërJongenskool Paarl is vanjaar 150 jaar gelede gestig. Daar was aan die begin van die seisoen groot verwagtinge vir hul jaar se rugby, en hul span is dan ook die “Dream Team” gedoop. Hul span was ook dan voor hierdie interskole onoorwonne vir ’n fenomenale opeenvolgende 59 wedstryde, of ongeveer 3 jaar (teen Suid-Afrikaanse spanne). Voor dié toer het mnr. Jannie Geldenhuys in ’n vinnige klasbespreking gesê: “Die 150-jaar trui is ’n swaar trui om oor jou kop te trek omdat die verwagtinge vir jou jaar so hoog is.” Hy verwys na 2005, toe Grey 150 geword het, en ook verskeie nederlae ervaar is. Na hierdie wedstryd het selfs die voormalige Springbok, Naas Botha, op SuperSport die volgende MTB-span kraai koning in Paarl Foto: Verskaf kommentaar gelewer: “Jy weet, haal jou hoed af vir Grey, want ek dink iemand kry iets verskriklik reg. Dis maklik om te sê dat hulle veronderstel is om te wen, want hulle is Grey, maar om dit jaar na jaar te doen, verg iets wat ek dink almal betrokke by skolerugby, regoor die land nastreef.” Dit was nie net die eerstespan wat goed presteer het nie. Uit 62 verskillende aktiwiteite wen Grey 41 en verloor 18. - JACQUES LOTRIET PROUD SPONSOR OF GREY COLLEGE RUGBY Uitleg & drukwerk van Stabilis: Vivid Dzines 082 576 3143 Die jong span, met twee van hul seniorlede afwesig, het Paarl-berg platgery en ‘n geskiedkundige oorwinning behaal. Bladsy10