Stabilis June 2018 Stabilis Junie 2018 | Page 11

s sTaBILIS Gholfspan laat hulself deeglik geld op Gauteng se top-bane Grey Kollege het die naweek van 5-8 April aan die jaarlikse Affies Gholftoernooi deelgeneem. Dit is die 12de jaar dat Affies hierdie prestige gholftoernooi, waarheen slegs ‘n paar toonaange- wende skole genooi word, aanbied. Die toernooi is op vier uitsoek- gholfbane beslis, naamlik The Els Club, die Pretoria Country Club, Blue Valley Country Club en Silver Lakes Country Club. Elke rondte is in ‘n ander formaat gespeel, wat dit ekstra uitdagend vir die spelers gemaak het. Grey se gholfspan het behoorlik rekenskap van hulself gegee en die algehele 7de plek behaal vergeleke met ‘n 5de plek verlede jaar. Affies nooi slegs die heel beste gholfskole in Suid-Afrika om deel te neem en dit opsigself is reeds ‘n groot prestasie. Wilco Nienaber, Grey se nommer een-gholfspeler, kon ongelukkig weens ander verpligtinge nie aan die toernooi deelneem nie. Dylan Isherwood, Grey se nommer 4-speler by die toernooi, reken dat Affies Grey se moeilikste opposisie was. Wat die bane betref sê hy: “Die bane waarop ons gespeel het, is baie anders as Bloemfontein se bane. Die setperke was baie moeilik om te lees en jy moes op jou beste wees. Die penplasings het dit ook verskriklik moeilik gemaak.” Dylan glo dat die toekoms van Grey gholf baie belowend lyk. Daniel Williams sê: “Ons doelwitte vir die toernooi was om goeie gholf te speel en dit te geniet onder alle omstandighede. Die feit dat die span nie volledig was nie, het ons kanse om te wen ongelukkig grootliks verminder.” - BERNHARD BUHRMANN STABILIS Grey College Secondary June 2018 Hockey teams deliver on early promise with deserved results Nomads successes lay foundation for the year ResuLts Inter Schools AFFIES RUGBY First Team Cherries Third team Fourth team Fifth team Sixth team Seventh team Eighth team Ninth team Tenth team u/16 A u/16 B u/16 C u/16 D u/16 E u/16 F u/15 A u/15 B u/15 C u/15 D u/14 A u/14 B u/14 C u/14 D Ivan Gasela is a consistent performer in the u/16A side. During the Easter holiday three of Grey’s hockey teams participated in the u/14, u/16 and u/18 NOMADS tournaments. These tournaments took place in Johannesburg (u/14), East London (u/16) and Bloemfontein (u/18). While the u/16 side won all their games, the first team only lost to St Albans College. They beat Hilton 3-1, KES 1-0 and drew to Wynberg (1-1) and St Johns (1-1). Mr Wayne Coetzee, first team coach, says, “The first team was initially behind against Wynberg, but Jacques van Tonder produced one of his trademark drag- flicks so that we could draw level.” He mentioned that the u/16’s, who beat Wynberg 3-0, can be justly proud of their excellent result. At the KES tournament the first team beat Kearsney College 3-0 in a game that was described as technically astute by Mr Coetzee. He says, “We regard this result as Grey wys sy staal op eerste Wêreld Rugby Skole-toernooi Een van die opwindendste rugbytoernooie wat nog in Suid- Afrika vir skole aangebied is, is gedurende die April-vakansie as deel van Paarl Boys High se 150ste bestaansjaar aangebied by die gasheerskool se bekende Brugstraat-velde in die Paarl. Daar word natuurlik verwys na die Wêreld Skole Rugbyfees wat vir die eerste keer aangebied is. Twintig skole is genooi om aan hierdie unieke toernooi deel te neem – tien uit Suid-Afrika en tien uit die res van die wêreld. Hierdie spanne het onder meer uit Nieu-Seeland, Australië, Engeland, [SPorTs] Ierland, Argentinië, Italië en Japan gekom. Die eerste rugbyspan was op hul beste en het die kollig gesteel met vertonings van hoogstaande gehalte. Christchurch Boys High was die eerstespan se eerste slagoffer en selfs hul angswekkende “haka” het nie veel van ‘n verskil gemaak nie. Puik hardlooprugby en ‘n vinnige tempo lê die grondslag vir ‘n indrukwekkende sege van 66-28. In hul tweede wedstryd op die toernooi oorrompel hulle een van die sterkste spanne op die toernooi, Hartpury College van Engeland, Ian Small-Smith, uithaler-vleuel van die eerstespan, is hier in aksie teen Waterkloof vroeër vanjaar. Foto: Verskaf met 60-0. Mnr Wessel du Plessis, afrigter van die eerstespan, sê: “Toernooie soos hierdie is spesiaal en kan beskou word as ‘n goeie leerskool oor hoe rugby in ander dele van die wêreld gespeel word. Dit was ‘n besondere ondervinding vir die seuns en daar is heelwat kennis uitgeruil met ander spelers en afrigters.” Hy sê verder: “Hierdie wedstryde het nie alleen vir ons eerstespan moed gegee vir die res van die besige tweede kwartaal nie, maar ook weer beklemtoon dat net harde werk die basis is vir sukses. Hulle het hul goeie resultate verdien.” Werner Gouws, agsteman van die eerstespan, sê: “Die eerste of beste vyf buitelandse spanne het aan die verwagtinge voldoen en was puk teenstanders, maar die standaard van die ander vyf spanne kon eintlik beter gewees het. Dit was wel ‘n goeie platform om bekend gestel te word aan ander spelpatrone en maniere van doen.” Hy voel dat die Argentynse span die meeste passie getoon het van die buitelandse spanne en dat hulle met hul aggressiewe en afgeronde spel beïndruk het. Met hul uitstekende vertonings het die eerstespan egter steeds die toernooi afgesluit as die span wat die meeste indruk gemaak het. - DE WET MARAIS Photo: Eduard Büchner one of our best, because the team played a tactically brilliant game.” According to Mr Coetzee Grey hockey has strengthened throughout all the teams and age groups. Against Paarl Boys High the first team achieved one of their best results of the season, beating the home team 5-0. Mr Coetzee says, “In this game the strikers really came to the party. Their excellent finishing made the difference.” - DANIEL EDWARDS won 39-28 won 31-19 won 56-21 won 24-19 won 20-17 lost 17-29 won 16-10 lost 12-24 won 32-10 lost 7-15 lost 24-36 won 14-13 won 14-5 won 28-20 lost 3-31 lost 0-48 won 17-13 lost 8-17 lost 0-12 lost 7-26 lost 8-24 won 40-19 lost 10-29 won 10-7 HOCKEY First team Second team Third team Fourth team u/16 A u/16 B u/16 C u/16 D u/14 A u/14 B u/14 C lost drew drew lost won won won drew drew lost lost 0-2 2-2 2-2 2-3 3-0 4-2 2-0 3-3 0-0 3-5 0-4 11