Stabilis December 2017 STABILIS December 2017 | Page 8

[dIepte] In uncertain economic times matrics choose 'safe' careers Most popular fields of study in South Africa 74% 87% AGRICULTURE COMMUNICATION EDUCATION 94% 86% 87% 88% 86% PERCENTAGE (%) At last the time has arrived – freedom. Time to leave your school days behind and get on with the future. As easy as this may be for some, for others it is stressful and daunting. Matrics must decide what they want to do after school and many matrics are not yet ready to decide. These decisions have a big impact on anyone's life, which is why learners start planning their future even before they get to matric. Most learners will decide to head over to the university of their choice and study whatever they want to, which will qualify them for whatever job they wish to pursue. However, this is not the case for everyone. Many of the Afrikaans learners have stated that they would prefer to start working on their parents' farm and hopefully one day take over, which could bring help in strengthening the country's economy. Many other learners will consider sport; they will want to make a career out of their chosen sport by competing at a professional level to earn an income and hopefully, become well-known. There are many ways to make your mark on the world after completing your school career. The people that make a huge mark on the world have been engaging in several critical steps for a long time and this has cleared the pathway for their visions. It takes some time to develop your vision for your life and shape how you want it to turn out. The sad fact is that the future usually arrives too soon and any preparation that a learner makes in order to become successful, may often be too late. Old learners who are seeking success should now that success doesn't just come and find you. Diefstal by skole is ʼn algemene probleem, tot so ʼn mate dat die meeste skole gebruik maak geslotebaan kamerastelsels en Grey is geen uitsondering nie. Kameras is veral van waarde vir onderwysers in klaskamers, waar nie slegs diefstal maar ook ongeoorloofde gedrag op kamera vasgevang kan word. Indien die stelsels korrek gebruik word is dit baie nuttig. Die probleem is dat teen die tyd wat ʼn onderwyser of ʼn leerder van wangedrag in die klas aangekla word, is die opnames wat die aangeklaagde persoon kon verdedig dikwels reeds uitgevee. Die opnames word meestal nie langer as 2 weke is gestoor nie, afhangend van die stelsel by die spesifieke skool. Volgens mnr Hennie Nel, hoof van sekuriteit by Grey Kollege, Die vraag wat ook gevra moet wo r d i s w i e t o e g a n g t o t d i e beeldmateriaal het, aangesien dit nie vir vermaaklikheid daar geplaas is nie. Die SAOU onderwysersunie stel dus voor dat elke skool self moet besluit wie die kameras monitor. Mnr Nel sê voorts dat Leerders of onderwysers moet aan die sekuriteitsdienste by Grey rapporteer wanneer ʼn voorval van ondersoek benodig, plaasgevind het. Die beeldmateriaal kan dus opgespoor word voordat dit uitgevee word. SAOU stel verder voor dat almal ingelig moet word van hul reg om insidente te rapporteer, alhoewel daar natuurlik die risiko is dat die leerders vir onnodige gevalle waar items net misplaas is, vir die sekuriteitsbeampte kan vra om te soek vir die 'verlore' item. ʼn Mens sou wou hoop dat leerders se gedrag sou verbeter as hulle weet dat die kameras hulle dophou, maar dit is debatteerbaar. Kameras in klaskamers maak nie inbreuk enigeen se reg tot privaatheid nie aangesien die klaskamer net ʼn werkplek is. Om dieselfde rede is daar dus nie kameras in badkamers nie. - TONI CATA Conventional careers are most popular 8 Big Brother kameras dra by tot sekuriteit van die skool sTaBILIS S STABILIS Grey Kollege Sekondêr Desember 2017 You have to go out and get it. The trend seems to be for most matrics to choose the safe and popular fields of study, such as Law, Medicine, Education or Engineering. In South Africa's uncertain economic and poli- tical climate it is too risky too become an entrepreneur or to choose a career that has very little job guarantee. "Find a job you love, and you will never work a day in your life", they say. Unfortunately, paying the bills and putting food on the table is much more important. - JUAN MILNE Swier en glans blink onder die sterre 10 Oktober. Grey matriekafskeid. ʼn Geleentheid van swier, glans en ontwerpersuitrustings - wat ongeveer R400 000 gekos het. Om so ʼn glansgeleentheid te kon aanbied moes die Graad 11 ouerkomitee vir 4 jaar verskeie fondsinsamelingsprojekte aanpak. Elke matriekleerling moes ook nog R350 vir ʼn kaartjie betaal. Vir sommige van die luukse huurmotors waarmee die matrieks gearriveer het, het hulle tot R7000 opgedok. Ontwer- persklere deur bekende modeont- werpers en klere van bekende mode- huise was aan die orde van die dag wat en pryse het gewissel van R4000 tot R25000. Professionele fotograwe die perfekte venue vir die foto's vooraf is ook gehuur - teen ʼn prys . Elke leerder droom sekerlik oor sy matriekafskeid , maar is dit regverdig om buitensporige onkostes aan te gaan net vir ʼn paar uur? Groepsdruk veroorsaak dat matrieks net die duurste en beste van alles vir die geleentheid wil aanskaf en ouers gee toe. In die huidige ekonomiese omstandighede waar almal finansieël sukkel om kop bo water te hou, word geld rondgegooi sonder om twee keer te dink. Buitensporige onkostes is ook deur metgeselle aangegaan, al is dit nie eens hul eie matriekafskeid nie. Duur klere en motors kan nie noodwendig ʼn genotvolle en onver- geetlike matriekafskeid waarborg nie. Dis verstaanbaar dat meer geld spandeer gaan word aan die matriekaf- skeid as aan ʼn bal, maar dit moet steeds binne perke geskied. Hou in gedagte dat groot finansiële onkostes aangegaan sal moet word vir verdere studies; ʼn belegging in elke matrikulant se toekoms. Sommige ouers en leerders is wel van mening dat geld wat spandeer word aan studies ʼn belegging vir ʼn leeftyd is en die genot van matriekafskeid, duur maar ʼn paar uur. ʼn Glansryke matriek- afskeid is altyd goed - mits onkostes binne perke gehou word. 'n Paar onderwysers is van mening dat die geld om 'n matriek- afskeid aan te bied veel beter aange- wend kan word. Alhoewel, buiten jou troudag, is 'n matriekafskeid die een ander aand in 'n jongmens se lewe waar hy of sy soos 'n prins of 'n prinses kan voel. - DAPPER DE WET Professionele fotograwe maak baie geld op dié aand. Foto: Verskaf