Stabilis December 2017 STABILIS December 2017 | Page 2

sHOrTNews 2 [Nuus] STABILIS Grey Kollege Sekondêr Desember 2017 sTaBILIS S E-future is here and it looks good New leaders are focused on inspiring Next year will mark the introduction of e-books at Grey. This is still an experimental phase giving learners the option to still buy physical books; however, the introduction of this sought-after concept in the world of teaching, should it be successful, will show great improve- ments in many areas of teaching. The generic articles on e- learning will always mention the lower probability of children developing back pain, the interactive platform for teachers and learners to discuss work and the eco-friendly and cost effective nature of having books that aren't made of paper. While these are all valid points, the problem in the modern age is accessibility and with more and more things becoming digitised to fit to your phone's screen, it was about time school books reached the one thing any given learner will have at all times. The “my dog ate my homework” excuse may no longer work. As books become digitised, certainly homework should too, and with this generation being able to text and drive, text and walk, text and talk and text and procrastinate, the switching between Whatsapp and Moodle on one device must inherently be easier than having to switch between a pad of paper and a phone. One thing few of the generic articles fail to mention though, is the risk of even less participation in class. With books on a learner's phone, the chance that the learner has to quickly check a Snapchat story while in the middle of reading Shakespeare's greatest, increases. - RELE TSOAI A big brother system could help learners buy into their vision Zander du Plessis, Rocco Steyn and Trevor de Lora, leaders of the school for 2018. On 19 October 2017 the new school captains were announced: Rocco Steyn as school captain; Trevor de Lora as head boy of hostels and Zander du Plessis, head boy of city. The school captain has given us a motto for 2018, Inspire the Change. Broken down into its fundamental elements, to inspire is to fill someone with the urge to do something, something creative, and to change is become different. When asked about their plans and visions for the year ahead they said," We would like to make Grey a unit again, to really show the younger grades the values and principles of being a true Grey Gentleman." Photo: Eric Diswane To make their visions a reality they have a few plans which will be implemented. This includes a Big Brother System in which every matric is allocated younger boys to mentor. - TRAVIS JANBROERS Stigtersnaweek bly samekoms van manne wat diep spore getrap het Herinneringe aan die manne wat vooraf gegaan het. Foto: Eric Diswane Byna 1000 Oud-Greys het die naweek van die 13de Oktober vir die stigtersnaweek teruggekom uit die uithoeke van die wêreld om reünie te kom hou. Daar is al dikwels gevra hoekom Grey manne, vyf jaar tot 60 jaar na skool, aanhou terugkeer na hul Alma Mater. Maar soos ʼn voormalige skoolhoof gesê het:: “As ons daardie antwoord gehad het, sou dit nie dieselfde gewees het nie.” Die Vrydagoggend tydens die saalperiode het voormalige hoof- en onderhoofseuns met die seuns gepraat, lewenslesse gedeel en stories vertel van hul dae op skool. Die 1987-jaargroep het ʼn stel muntstukke wat in omloop was in 1987 aan die skool gegee ter herinnering aan hul reeds oorlede klasmaats. Die Past vs. Present wedstryde het gou daarna afgeskop met muurbal, krieket, tennis, hokkie en selfs die 2012 en 2007 jaargroepe wat teen mekaar rugby gespeel het. Die res, oud en jonk, het na die saalperiode aan die straatmyl deelgeneem en toe ʼn tradisionele Donut en Coke geniet, terwyl die ander Oud- Greys gekuier en ou vriendskapsbande versterk het. Die Vrydagaand het die het die dinee plaasgevind waar mnr Deon Scheepers sy jaarverslag voorgelê het. Mnr Charl Marais (matriek 1962) was die gasspreker. Daarna het almal beweeg na die Eufeessaal vir die kuier- en-onthaal tot laat. Die Saterdag het die Oud-Greys met mekaar en hul families by die skool gekuier om die naweek af te sluit. Na ʼn naweek van min slaap, stories en baie kuier, het die Oud-Greys dit as ʼn “oorweldigende-lekker- naweek” beskryf. Volgens hulle was die naweek weer ʼn bewys van hoe ʼn groot invloed die skool op hulle lewens gehad het - en nog steeds het. - WIESNER HECHTER Skoolhou was vir haar meer as net haar vak aanbied Na 11 jaar by Grey Kollege het me Corné Grobbelaar besluit om ʼn heeltydse mamma te wees en te sien hoe haar twee mooi dogters groot raak . Me Grobbelaar was onder die kinders bekend vir haar rekeningkunde vernuf en vir haar spesiale lewenslesse. Sy het almal wat by haar klas gehad het by die naam geken en het goeie verhoudings gebou met die seuns. Sy vertel haar beste herinnering is waarskynlik haar eerste trein inter na Paul Roos. Haar raad aan nuwe jong onderwysers is om altyd grense te behou, en te onthou dat skoolhou oor baie meer as die vak gaan. Sy voel ook dat jong personeel na die ouer personeel se raad moet luister. Juf Corné sê dat sy die seuns die meeste sal mis. Sy was veral mal oor die gesprekke in die klas – veral met die senior klasse. Sy sal graag onthou wil word as ʼn onderwyser wat vir meer as goeie punte omgegee het; ʼn juffrou wat die seuns geken het vir meer as net hul prestasies of posisies. Me Grobbelaar was betrokke by die VCSV en sy het vanjaar gehelp met die totstandkoming van die G4C inisiatief. Sy was ook vir baie jare in beheer van die Ball-komitee en personeelaangeleenthede. - NICO DU PLOOY Juffrou Corné Foto: Verskaf