Stabilis April 2019 STABILIS April 2019 | Page 8

[Diepte] Harde werk bring beloning - net praat bring gebrek Die matriekuitslae van 2018 toon dat die seuns die beste gevaar in vakke wat eintlik as die ‘moeiliker’ vakke beskou word. Vakke wat voorbeeld is hiervan is Wiskunde, Ingenieursgrafieka- en ontwerp en Rekeningkunde. Kan die antwoord hierop wees dat die seuns wat wel die vakke neem, ekstra klasse bywoon om hul resultate te verbeter? Dit blyk om waar te wees van Wiskunde omdat seuns tydens ekstra klas die geleentheid kry om hul vaardighede te verbeter. Die vraag bly nogsteeds onopgelos omdat die toppresteerders in die onderskeie ‘moeilike’ vakke nie eers noodwendig ekstra klasse in spesifieke vakke neem nie. Volgens Mnr Piet Wessels is dit omdat Rekeningkunde en Ingenieursgrafieka- en ontwerp spesialisvakke is, wat beteken dat seuns die vakke neem met die oog op verdere studie in die gebied. Hulle beskou dit dus as baie belangrike vakke en werk dus harder aan die vakke. Miskien is dit nie net die idee van verdere studie wat maak dat seuns harder leer vir die vakke en nie juis so hard vir die ander nie. Miskien is dit omdat die vakke ‘n reputasie het as moeiliker vakke en dus spandeer leerders meer tyd daaraan. As ‘n vak bekend staan as ‘n moeilik vak, werk seuns dalk net harder daarin en spandeer meer tyd aan die vak, en as ‘n vak as ‘maklik’ bekend staan, dink ‘n seun outomaties dan die vak nie soveel aandag verg nie. Dit wys dat daar harder gewerk word aan dit wat in die toekoms voordelig sal wees. - IGNUS VAN DEVENTER Grey Kollege Sekondêr April 2019 EBooks lighten the load of learners Technology brings a new dawn in modern education Ipads and tablets threaten to replace the traditional textbook. Since the dawn of a new technological era, we have encountered many changes to our everyday lives. Ebooks have changed education - how learners are taught and how they learn. Ebooks were created with the main goal of modernizing and simplifying education. At first there were smartboards in classes and now the school has launched an Ebook programme to keep up to date with modern ways of learning. The application is accessible through any Ipad or tablet and it will only require an active internet connection. All the books you will need for the year can then be purchased through the app. ‘ Some teachers are not fully supportive of Ebooks because they can’t always tell if a learner is busy with work or with something else on his tablet. The learners, however, enjoy the Ebook system because it is modern and easily accessible. It also lightens the load of carrying heavy textbooks in their book bags. On the flipside, there is a greater risk of the device being stolen. Most of the Grey College learners are Photo: Supplied still using the traditional textbooks, but the modern trend of using Ebooks instead is expected to grow. Some learners also have complaints that they find it challenging learning from a screen rather than a book. On the website Debate.org people have mixed opinions about Ebooks replacing the traditional textbook. One opinion is that learners have universal access to everything, that Ebooks are never out of stock and there is no wait on shipping or delivery. They are environmentally friendly and a lot easier to transport. Also there is more non-fiction to read. For these reasons, students need eBooks Another opinion totally disagrees. Ebooks have many benefits but their disadvantages can’t be ignored. It can lead to a weak eyesight. They are too expensive to buy for those who struggle financially and therefore textbooks should not be replaced by Ebooks. Many schools in South Africa have implemented the Ebook system with great success. - JOHN SHAW DigiTV bring die aksie tot by jou voorstoep Die media bied talle vermaaklike en ver vullende beroepe. Die uitsaaimedia behels verskillende platforms en DigiTV is een voorbeeld hiervan. Grey-seuns kry hier die geleentheid om praktiese ondervinding op te doen. DigiTV het ‘n platform geskep waar skole hul eie video-inhoud kan besit en vervaardig. Hierdie video-inhoud word dan uitgesaai op die skool se unieke, aanlyn televisiekanaal. Gebeurtenisse en aktiwiteite word lewendig gebeeldsend aan ouers, familie en vriende en oud-skoliere. Nie net stel DigiTV ons in staat om groot wedstryde in werklike tyd te ervaar nie, maar ook akademiese en kulturele inhoud kan opgelaai word. Alle inhoud word deur die leerders van Grey hanteer, onder toesig van ‘n DigiTV regisseur. Jano van der Walt is een so leerder van Grey wat betrokke is by DigiTV. Volgens hom bou dit selfvertroue en karakter en doen hy ondervinding op vir as hy eendag ‘n soortgelyke beroep wil betree. Jy ontmoet baie mense en op die manier leer jy die vaardigheid aan om met enige iemand oor enige iets te kan praat. Die enigste nadeel is dat die video-opnames baie van sy tyd opneem. 8 DigiTV is beskikbaar op alle platforms. Foto: Verskaf Deur ‘n maandelikse fooi ‘n kleuretoekenning en ‘n das by te betaal kan oud-Greys, ouers Grey se prysuitdeling. Dit dien as en leerders na alles kyk wat by motivering en blootstelling vir ander Grey gebeur. Dit is nie net eerste- leerders van Grey om betrokke te spanwedstryde wat uitgesaai word raak by die uitsaaibedryf. op Grey se unieke DigiTV-kanaal nie, Leerders word bemagtig om maar ook ander fasette van Grey. videos op te neem en leer hoe om Meeste skole in die land beskik oor met kameras en klank te werk. hierdie DigiTV kanaal. Volgens Jano van der Walt is DigiTV Leerders wat deel is van ‘n wonderlike geleentheid om alle die DigiTV-span doen dit as ‘n fasette van Grey uit te beeld - nie net buitemuursaktiwiteit. As hul op die sportveld nie, maar ook in die meer as 100 uur betrokke was by musiekklas of op die skaakbord. DigiTV-bedrywighede, ontvang hul - JOUBERT POTGIER