Senwes Scenario Oktober/November 2018 | Page 9

AGRICULTURAL | LANDBOUKUNDIG WENKE Potensiële probleem/verlies Oorsaak Gelyktydige ontkieming Residue in die plantvoor; saadkoulters wat nie optimaal werk nie; swak saad-tot-grond-kontak; variërende diepte en plasing van saad; swak toemaak van die plantvoor; verkeerde drukkrag (“downforce”); oormaat kompaksie langs plantvoor; grondvog en hitteoordrag vanaf grond na saad. “Skips & doubles” Topografie; spoed; uitmeetmeganisme; pitgrootte en -vorm. Gebrek aan onderhoud van planter; vakuum nie optimaal gestel vir betrokke saad nie; korrekte plaat; kettings moet gereeld vervang word. Spasiëring Spoed van plant; tipe afleweringsmeganisme; planter- eenheid wat stamp; busse wat geslyt is; laers (“bea­ rings”) wat onklaar is; kettings wat hard en oud raak. Korrekte plantpopulasie Grondpotensiaal; verkeerde keuse van ratte op aandry- wing; verkeerde banddruk met kontakdryf; ou kettings wat gerek het, kan spring en afval. Korrekte plasing van kunsmis Benewens oorsake reeds vermeld - Korrekte kalibrasie. finansiële impak daarvan. Dit gee ook ’n aanduiding van waar die swak skakel(s) is. Laasgenoemde behoort aangespreek te word om winsgewendheid te verhoog. Dis nie meer nodig om in die lug rond te tas of ongelooflike risiko’s met baie duur insette te neem nie. Weet alles wat jou planter per ry doen – skoon plantvoor, korrekte drukking op die grond, voldoende vog in die plantvoor, temperatuur van die grond, populasie, sin- gulasie, spasiëring, korrekte vakuumlesing, korrekte kunsmisplasing per ry en per sone per produk, korrekte insekdodertoediening per ry en per sone. Hoekom 80% effektief wees as jy 99% effektief kan wees? Dit het die potensiaal om die verskil tussen 6 ton en 8 ton per hektaar te maak. Sorg dat jou plantereenhede vroegty- dig getoets word om onnodige verliese te vermy. Kontak die planterspesialiste vir ’n ontleding en aanbeveling om jou bestaan- de planter na die volgende prestasievlak te neem. Cerealis (kantoor) +2718 632 0362 Cerealis: Lourens Janse van Rensburg (Areabestuurder; Vrystaat, KwaZulu-Natal & Oos-Kaap) +2782 859 5982 Senwes: Presisieboerdery: Petrus van Staden (Presisieboerderyspesialis) +2776 219 3778 Senwes Presisieboerdery: Etienne Nel (Bestuurder: Presisieboerdery) +2783 298 1553 Senwes Equipment: Basie Jordaan (Verkoopsbestuurder: John Deere) +2783 447 3379 Punte om na te kyk by die Vakuum- Saaduitmeetmeganisme http://senwes.co/SE1810 SENWES SCENARIO | SOMER 2018 07