Senwes Scenario Oktober/November 2018 | Page 43

Bewaar die energie in jou kuilvoer natuurlik. BIOMIN ® BioStabil is ’n reeks kuilvoer-inokulante wat fermentasie in ’n breë kuilvoerspektrum (gras, lusern, graan-heelplante, klawer, mielie- heelplante, ens.) verbeter en versnel deur pH-waardes gedurende die inkuilproses vinniger te verlaag. Sodoende word kuilvoerstabiliteit tydens voer-onttrekking uit die kuilvoerbunker verbeter, selfs nadat die bunker oopgemaak is. Die resultaat is ’n hoër droëmateriaal-, energie- en voedingstofbehoud – ’n waarborg vir laer insetkoste plus hoër produksie en wins. Kry meer besonderhede by www.biomin.net/kragvoer of skakel ons by 018 468 1455. MAAK KRAGVOER VAN JOU KUILVOER