AREAFOKUS
CERTISURE: BULTFONTEIN EN OMGEWING
BULTFONTEIN: PERSONEEL
Certisure is al vir jare reeds ‘n bekende naam onder kliënte in
Bultfontein en die omliggende omgewing. Certisure is toegewyd
om ons kliënte met gehalte diens en versekeringsprodukte te
HINTERLAND: BULTFONTEIN
bedien. Ons is en bly die leier in die bedryf wat fokus op bate
Waar: Die Hinterland tak in Bultfontein is by President
versekering, finansiële beplanning, oesversekering, begrafnis-
Swartstraat 83 geleë. Die tak is al die afgelope 28 jaar
polisse, mediese fondse en reisversekering.
daar geleë, met die takopening wat op 9 November
1990 plaasgevind het.
CHANTEL MULLER
Kontaknommer: 051 853 1141
Korttermynmakelaar
GERHARD VAN DER RYST
Takbestuurder
082 950 6700 • 051 853 1141
051 853 1669
064 751 6364
[email protected][email protected]
MARTIE HARMSE
Korttermynversekeringsadviseur
JOHAN VENTER
Onderdelebestuurder
051 411 0101
083 285 0842
[email protected]
080 941 4011 • 051 853 1141
[email protected]
RIKA STOLS
Korttermynmakelaar
VONNIE HAARHOFF
Landboubesigheidsbestuurder
056 515 2181
083 745 4944
[email protected]
082 781 0194
[email protected]
ALKDIEN JORDAAN
Makelaar: Korttermynversekering
en Oesversekering
ELNA SMIT
Administratiewe Hoof
082 741 6197 • 051 853 1141
[email protected]
057 733 0043
071 860 7860
[email protected]
Wees deel van die 2018
Senwes Kersboomprojek
SENWES SE KERSBOOMPROJEK is al
’n instelling en vind vanjaar op Vrydag,
2 November by Triest Opleidingsentrum
in Klerksdorp plaas, waar talle kinder-
harte verbly sal word. Vanjaar sal daar
sowat 600 behoeftiges van Manu Dei,
Triest Opleidingsentrum, Janie Schneider,
Rethabile Kinderhuis, Viljoenskroon Jeug
sorg, Khaya Tshepo, Daphne-Lee,
28
SENWES SCENARIO | SOMER 2018
Voetligkinders, Huis Adonai asook
Atamelang Kinder- en Jeugsorgsentrum
wees en elkeen sal ’n geskenk ontvang en
‘n dag vol pret en bederf ervaar,met heer-
like kos en koeldrank.
Jy kan ook deel van die Kersboom
projek wees deur as borg betrokke te
raak. Vir meer inligting, kontak asseblief
die volgende persone:
Neeta Morar: 018 464 7369,
[email protected].
Anjelica Chedraoui: 018 464 7849,
[email protected].
Kyk na ‘n insetsel van die 2017
Senwes Kersboomprojek om te
sien waaroor die projek gaan.
http://senwes.co/kersboom17