Senwes Scenario Oktober/November 2018 | Page 19

LANDBOUKUNDIG Tabel 1. Interpretasie van die resultate by die onderskeie versamelpunte. Escherichia coli (E-coli) Predicted symptoms include: Skin irrita­tions, infections & intestinal disorders Guideline Blue Green Algae Predicted symptoms include: Skin irritations, infections & intestinal disorders E.coli counts per 100ml at sample points 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 93 9 24,810 10,810 411 48 15 5,980 770,100 249 43 13 11,190 6,910 613 41 17 2,420 155,310 56 Low risk of gastrointestinal disorders E.coli < 130 counts/100ml Guideline Significant risk of gastrointestinal disorders E.coli < 200 - 400 counts/100ml High risk of gastrointestinal disorders E.coli < 400 counts/100ml Blue Green algae counts at sample points 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 80 < 40 177 603 < 40 < 40 < 40 603 1,931 965 483 < 40 1,207 845 878 845 362 483 965 210 Low risk Blue Green Algae < 20,000 cells/ml Guideline Algal Pigments Predicted nuisance include: Scums & smells Slight risk of gastrointestinal disorders E.coli < 130 - 200 counts/100ml Moderate risk Blue Green Algae 20,000 - 100,000 cells/ml High risk Blue Green Algae > 100,000 cells/ml Blue Green algae counts at sample points 1 2 3 4 13 46 8 10 Low risk Chlorophyll-a < 15ug/l uit die Vaalrivier te onttrek vir sy besproei- ing, het die kwaliteit van die water as bron vir besproeiing nou onder die vergroot- glas gekom. Dit is baie moeilik om die effek van besoedeling te herstel en natuurlike wyses kan tot dekades neem. Met moderne teg- nologie kan dit ook etlike jare neem teen astronomiese koste. Toetse is in die bedieningsgebiede van Sebokeng, Vanderbijlpark, Sasolburg en Vereeniging gedoen en die syfers in Tabel 1 dui op die punte waar watermon- sters geneem is en wat die interpretasie van die resultate is by die onderskeie ver- samelpunte. BEHANDELINGSMETODES OM WATER TE SUIWER  “Air Stripping” Die proses gaan gepaard deur gebruik te maak van lug om die besoedeling te verwyder. Die stelsel kan effektief che- mikalieë, wat maklik verdamp, verwyder. Besoedelde water word deur ’n groot kompartement gepomp en oor ’n spesi- 5 6 7 8 9 10 12 25 62 173 13 76 Moderate risk Chlorophyll-a 15 - 30ug/l High risk Chlorophyll-a > 30ug/l fieke saamgeperste materiaal gespuit. Die saamgeperste materiaal laat die water stadig deursyfer na die bodem van die tenk toe. Terselfdertyd blaas ’n waaier lug opwaarts, wat dan die chemikalieë uit die water laat verdamp. Die chemikalieë versamel dan aan die bokant van die tenk waar dit behandel word om sodoende geen verdere kontaminasie tot gevolg te hê nie.  Aktiverende Koolstoffiltrering Die proses word meer algemeen gebruik om besoedeling te verwyder. Water word gefiltreer deur aktiverende koolstoffilters. Die besoedelde water word deur kolom- me van aktiverende koolstof gepomp. Die chemikalieë klou aan die oppervlak vas terwyl die skoon water deurgelaat word. Dit is soorgelyk aan die stelsels wat op huishoudelike vlak gebruik word. Die stelsel se nadeel is dat dit nie die kontami­ nasiepartikels afbreek nie. Om dit te ver- wyder, moet die filters verhit word en lug deur die kolomme gepomp word om die 19 SENWES SCENARIO | SOMER 2018 17