Senwes Scenario Oktober/November 2018 | Page 11

NUUS Die allernuutste benadering tot knaagdierdoders Selontra ® Ongeag die aard van jou onderneming, bied BASF jou die nuutste tegnologie in knaagdierdoders. As ’n antikoagulant- vrye oplossing is dit veiliger as bestaande knaagdierdoders, President Cyril Ramaphosa sit hier by Adjunk Minister Sfiso Buthelezi, AFASA President Vuyo Mahlati, Dr Mahlati en AFASA Voorsitter Neo Masiteng. maar ook uiters smaaklik. Dit verseker Selontra ® as ’n allesomvattende oplossing wat selfs die hardnekkigste knaagdierpopulasies beheer vir gemoedsrus in jou Geïntegreerde Plaagbestuurstelsel. Selontra ® – slimmer as knaagdiere. “Ons moet saamstaan en nee sê vir veedief­ stal. Nee vir plaasmoorde en nee vir boere wat hul plaaswerkers sleg behandel. As jy vinnig wil beweeg, beweeg jy alleen, maar as jy ver wil gaan, moet ons saam gaan.” hê dat dit moet verander.” Die president het ’n beroep op boere gedoen om met die regering saam te werk om die veranderinge wat hulle graag sou wou sien, te laat gebeur. In sy toespraak het Ramaphosa die kwessie van grondhervorming aangeraak en ver- duidelik dat wonde van die verlede genees moet word sodat die land vooruit kan beweeg. “As daar ’n kwessie is wat deur die lengte en breedte van die land bespreek word, is dit die grondkwessie. Miskien begin diegene wat grond besit vir die eerste keer die impak van die onregte van die verlede verstaan. Die nasie is in gesprek”, het hy gesê. Die sub-tema van die konferensie was eenheid. Spreker na spre- ker het gepraat oor die belangrikheid van samewerking ten einde positiewe verandering mee te bring. AFASA President Dr Vuyo Mahlati het swart en wit boere sterk aangeraai om saam te werk en die probleme te daag wat hulle almal in die gesig staar. “Ons moet saamstaan en nee sê vir veediefstal. Nee vir plaasmoorde en nee vir boere wat hul plaaswerkers sleg behandel. As jy vinnig wil beweeg, beweeg jy alleen, maar as jy ver wil gaan, moet ons saam gaan.” Aan die einde van die konferensie van drie dae is die boere uiteen met ’n gevoel van hoop dat dinge kan verbeter, aangesien elke regeringsamptenaar belowende uitsprake gemaak het met betrekking tot die ondersteuning en bevordering van landbou in Suid-Afrika tot voordeel van alle Suid-Afrikaners. – DR VUYO MAHLATI, AFASA PRESIDENT Uitoorlê knaagdiere: • • • • • • • • Volledige beheer binne 7 dae. Laer risiko vir kontaminasie en residu’s. Uiters smaaklik en word bo ander kosbronne verkies. Bevat die natuurlike eetlusdemper, cholecalciferol. Beheer 100% antikoagulant-bestande knaagdiere. Minimaliseer nie-teiken en sekondêre vergiftiging. Stabiel in bedompige, warm en koue omgewings. Werk vinnig met minder aas. Pakhuise & Fabrieke Konstruksie Kos & Spyseniering Pluimvee, Varke, Beeste & algemene Landbou BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk Sestiendeweg 852, Midrand , 1685 Tel: +27 11 203 2400 Faks: +27 11 203 2461 Webtuiste: www.agro.basf.co.za Mobiele webtuiste: m.agro.basf.co.za @BASF_Africa BASF.Africa Selontra ® Rodent Bait: Reg. Nr. L10101 (Wet Nr. 36 van 1947) bevat cholecalciferol 0,75 g/kg. Skadelik. ® Selontra is ’n geregistreerde handelsmerk van BASF. Verwys asseblief na die produketiket vir volledige gebruiksaanwysings. SENWES SCENARIO | SOMER 2018 09