Senwes Scenario Oktober / November 2017 | Page 18

•••• HA N D E LSN U U S AGRI DRAINAGE: Volledige waterbestuurspesialiste STEPHAN GELDENHUYS MEER OOR AGRI DRAINAGE Bevolkingsgroei en die toenemen­ de vraag na vrugbare landbou­ grond noodsaak produsente om grond ten beste te benut. Klimaats­verandering en uiterste weerpatrone moet in ag geneem word in waterbestuur ten einde voedselsekuriteit te verseker. Produsente moet opbrengste verhoog en risiko’s laag hou en daarom is Agri Drainage ’n ven- noot in omvattende waterbestuur. Ons dienste bied ’n verskeiden- heid gespesialiseerde en doelwit- gedrewe prosesse ten einde aan die behoeftes van die produsent te voldoen:  Opmeting (Aerial Lidar en vierwielopnames).  Beplanning en lewensvatbaar- heid (Ons gebruik die nuutste, mees gevorderde sagteware om 16 ’n effektiewe waterbestuursplan voor te stel).  Oppervlaktedreinering (behels die bestuur van die vloei van water en die rigting daarvan op jou land om verspoeling en droë kolle te verminder).  Onder-oppervlakdreinering.  Voordele van onder-op­per­­- vlakdreinering: - Herwin verlore grond - Dieper wortelstelsels, droogteweerstandige oeste - Laer soutinhoud - Hoër oesopbrengste - Tydige landbewerkings  Bou en herstel van damme.  Onderhoud van onder-opper- vlakdreineringstelsels. AGRI DRAINAGE EN SENWES Die hoë koste en langtermyn­aard van ’n belegging in waterbestuur (dreinering) op jou plaas, kan onnodige druk op jou kontant­ OKT/NOV 2017 • SENWES Scenario vloei plaas. Daarom verskaf Senwes nou finansiering aan Agri Drainage en Senwes-produsente ten einde te help om ’n onder-op- pervlakdreineringstelsel te instal- leer of om grondformasiewerk te onderneem. WATERTAFELBESTUUR Die afgelope 20 jaar het daar opwindende, nuwe ontwikkelinge in dreineringstelsels in Amerika plaasgevind. Agri Drainage ge­bruik nou hierdie toonaange- wende tegnologie in Suid-Afrika. Hierdie stelsel is veral geskik vir watertafelgronde in die Vrystaat en Noordwes. Die beheerstrukture op die hooflyne van ’n onder-opper- vlakdreineringstelsel, maak dit moontlik om die diepte van die