Senwes Scenario Oktober / November 2016 | Page 5

••• •• A L L E S E N N O G WAT •• Pieter & Tshepo Familieboerdery onder die vergrootglas FRANCOIS STRYDOM Senwes Groep Uitvoerende Hoof Sy siening rakende bates en intellek in ‘n familieboerdery. “DIE eerste ding is om te besef dat intellek en bates twee aparte entiteite is.” ANDRE DIEDERICHS Stigter van FABASA Andre Diederichs plaas die impak van familiebesighede in perspektief. “81% van geregistreerde besig­ hede in Suid-Afrika is familiebesighede. In landbou is 96% van alle besighede familiebesighede.” HENDRIK WESSELS Die evolusie! Van die mieliesak. Hou die volgende Senwes Scenario dop vir ’n interessante artikel hieroor. FRANCOIS STRYDOM Senwes Groep Uitvoerende Hoof Oor die voordeel daaraan verbonde om op ‘n plaas groot te word. “KINDERS in boerdery het ’n groot voordeel, hulle verstaan die fundamentele dinge baie beter.” HEINRICH BOTHA Produsent in Bultfontein Gesels daaroor om na mekaar se welvaart om te sien in ‘n familieboerdery. PricewaterhouseCoopers Hendrik Wessels onderstreep die belangrikheid dat plaaskinders eers vir ander boere gaan werk. “EK wil vir my pa die geleentheid “DIE pa’s is baie keer nie bereid Produsent in Bultfontein Sy siening rakende familieboerdery: om skiet te gee nie. Dit is baie keer goed om te sien hoe dit daar buite is en dan eers terug te kom en as suksesstorie die boerdery oor te neem.” DJ VAN DER LINDE Vrystaat Landbou Jongboer van die Jaar Oor ‘n pa as mentor:  “MY pa het ’n goeie beleid gehad van gee geleenthede.” gee om ook af te tree. Dit is iets waarvoor ek ook moet werk.” ANTON BOTHA “OM ’n voertuig te skep wat vinnig van bestuurder kan verander.” HENDRIK WESSELS PricewaterhouseCoopers Die belangrikheid van kommunikasie “IN meeste gevalle is beide (pa en seun) nie eens bewus van mekaar se gevoelens nie. Daar is ‘n kommunikasiegaping.” STAAN PRODUSENTE BY IN DROOGTETYD Die Agri SA Droogte­­­ ramp­­fonds het jou hulp nodig. MAAK SÓ JOU DONASIE Donasies kan gemaak word via die webblad www.droogte­rampfonds.co. za met verskeie betalings­wyses soos EFT, Kredietkaart, Tjek- en Debiet­ kaarte, Kits, EFS, SnapScan of Premietarief SMS teen R30 per sms. HOEKOM MOET EK BYDRA? Senwes doen ’n beroep op alle besorgde Suid-Afrikaners om ons produsente by te staan, aangesien hul bydrae krities is vir die voedselsekuriteit van ons land en die plattelandse ekonomie. GERHARD BRUWER Graan SA Senior Bestuurder en een van drie broers wat saam boer Oor uitbreiding en bemarking: “ONS doel is om ’n struktuur te skep wat verwerking ook insluit. As jy bemark, bemark jy in grootmaat. Eendrag maak mag ten opsigte van uitbreiding.” SENWES Scenario • OKT/NOV 2016 3