••••
G RAA N M AR K VO O R U I T S I GT E
September 2016
Markverwikkelinge
THYS GROBBELAAR
SENIOR GRAANANALIS, SENWES GRAINLINK
DIE DOEL VAN DIE ARTIKEL
IS OM NET ’N BREË MARK
OORSIG TE GEE AANGESIEN
DAAR ’N REDELIKE TYDSVERLOOP TUSSEN DIE SKRYF
VAN DIE ARTIKEL EN DIE
PUBLIKASIE DAARVAN IS.
INTERNASIONALE FUNDAMENTELE FAKTORE
Internasionale ekonomiese situasie
Die internasionale ekonomiese situasie het sedert die skryf van die vorige
artikel nie veel verander nie. Die
wêreldgroeikoers is onder druk en die
wêreld se tweede grootste ekonomie,
China, verander van ’n verwagte hoofsaaklike produksie-ekonomie na ’n
hoofsaaklike verbruikersekonomie. Dit
laat die vraag na verskeie kommoditeite
daal, wat op sy beurt die internasionale
prys daarvan onder druk plaas.
Dollar/euro wisselkoersbeweging
Die meeste Internasionale uitvoerkwo
tasies van grane en oliesade word in
$/ton gekwoteer. ’n Sterk dollar maak
grane dus relatief duur, wat die vraag
laat daal en die prys verder onder druk
plaas. Die dollar het sedert die begin
van 2016 met sowat 7% verswak teen
oor van die belangrikste geldeenhede
soos die euro. Dit ondersteun van die
belangrikste sagtekommoditeite tot ’n
mate.
Energiepryse
Die Amerikaners gebruik sowat 34%
van hulle mielieoes vir die vervaardi
44
Grafiek 1. VSA opbrengste in skepels per akker.
Grafiek 2. Die Amerikaanse geelmielieprys op CBOT (c/skepel).
Grafiek 3. R/$-wisselkoers beweging.
OKT/NOV 2016 • SENWES Scenario