Senwes Scenario Oktober / November 2016 - Page 4

Redakteursbrief •••• Aan die hart MET DIE FOKUS OP BLOEMFONTEIN AS STAD, PRODUSENT CHARL YSSEL EN SENWES SE BETROKKENHEID DAAR, HET DIE TERM AAN DIE HART VERSKEIE KERE NA VORE GETREE. B aie idiome verwys na die hart soos at the heart, learn by heart, ens. Maar anders as wat dalk gedink kan word is dié herkoms van terme met hart as basis eintlik as gevolg van ’n klein foutjie. As iets aan die hart is, is dit aan die kern van jou gedagtes, en in engels as jy iets ‘by heart’ leer, dan memoriseer jy dit. Dit alles verwys egter na die brein en nie na die hart nie. Die rede hoekom dit aan die hart gekoppel word, is dat die antieke Grieke ’n foutiewe analise van ons liggaamsfunksies gemaak het. Hierdie Grieke het geglo dat die hart die mees belangrikste orgaan was en dat intelligensie, geheue en emosie in dié orgaan gesetel is. Die siening is deur die eeue oorgedra en het die basis van al hierdie uitdrukkings gevorm. Deesdae verwys dit meer na die kern van iets. In die geval van Bloemfontein is die stad geografies aan die hart van Suid-Afrika. Die term is ook baie relevant in terme van landbou. Die landbousektor speel die belangrike rol in die voeding van die nasie, so ́((()ՙձѕЁ䁑UٕͥѕЁمYхЁ͔͔ѕɕ)դseY݅Ё٥ȁ䁱)ͽɜͽɜ٥ȁѽ̻t)=́ɥȁMݕ́ɥI݅ɑ́եѝѕ) ͭ݅Ёե́)ɥ́ɽ͕є)݅ЁչЁх)єͥ=́եѝݔeɅ)ɔ)Mݕ́եа݅Ѓe)ѕɅمͭ)ٽɴЁєݔ))ɔI`ɕȁ݅Ё)Yȁ1́ݕȁ̸)́ɕ͔)ɱ͔嵕ɭ٥)嘁ɥ)ȁYхЁ1ԁ)9ɑݕ́ɕ͔݅Ё)吁͝٥и)=́հեѝݔ)Ё)Məѕ͔єՉɥ݅Ё٥ȁMݕ́Mɥ)ͭ嘁Ёͅeɕ͕͕)مMݕ́MɥեѵQ͔ѥ́ͽ́MMɥe)ЁMͅɤ́)Ʌɭٽեͥєͽݕ)́ɥЁ=ѡե镸݅Ё٥ȁ)ɥ幔Ʌɑչ٥ȁѽ̸)=ٕ͕́)եѝЁݽɐ)́ͱ́ѭչЁم́х)́ѕՉɥم))5ѡ̰5Yͱ)] ѡ ɕ ѵ)Aɽ͕єձ䁑ѭ)ЁمMեɥ()Չɕ-՝)I-QUH()=-P9=X؃M9]LMɥ()ɕѕ()5ɱɅ)QЀ)ɱɅ͕ݕ̹)ɕѕ()Չɕ-՝)QЀ)Չɕ乭՝͕ݕ̹)ٕѕͥ()5ɧє!՝)QЀ)ɥє՝͕ݕ̹)ݕեѱ()5ɍYѕ)ɍٕѕ͕ݕ̹)ݕɭ()ȁɥɥ͔_ )́ ɕ ѵ́] ѡ) ɰɥ)Ʌ͵Q)ɽȰ)5ѡ̰))9مMͅɤ̰ɥ)=ѡե镸)Məѕ)5Yͱ)Չͭɥͥ()5ɥɅ͵)QЀ)Ѐ)ɥɅ͵͕ݕ̹)()Mݕ̰)À͉İ)-ɭ͑()QЀ)խݕɬ() ɕ)QĀ̀(+$ɕєمՐمMݕ́Mɥ)ݽɐٽɉԁٽ́م)ѥȀܤم]Ё=ѕɕ+$ȁեѝݕȁمȁɕ٥ȁեѱѥٕ́ѕ̰ͥ)ɽͥѥ́ȁݕɭ́((0