Senwes Scenario Oktober / November 2016 | Page 12

•••• AREA F OK U S Bloemfontein > VERVOLG VAN BLADSY 9 Die Bloemfontein Senwes Grainlink Silo’s is in 1970 opgerig en het ʼn kapasiteit van 34 000 ton. 40 ton elk en dit dra die boodskap uit dat Bloemfontein deel vorm van die internasionale gemeenskap. Nuwe helde dra die stad se naam uit STAD VAN SPORT Soos vroeër genoem, is Bloemfontein ’n ware sportstad en as daar enige twyfel was, het ons 400 m Olimpiese gouemedaljewenner en wêreldrekordhouer, Wayde van Niekerk, dit net weereens bevestig. Benewens Wayde is ’n ander atletieklegende van die stad Zola Budd Pieterse. Dan is die lys sportsterre wat die stad al opgelewer het legio, met rugbysterre soos Os du Randt, Juan Smith en Francois Steyn, krieketsterre soos Hansie Cronje en Allan Do