WEN
meer as
Snappy Chef se induksiestowe, platinum kookgerei
asook sy veerligte gietysterreeks sal die lewe in die
kombuis vergemaklik en boonop gebruik jy die helfte
minder krag met maaltydvoorbereiding.
R10
000
se pryse
MET SNAPPY CHEF
Lê gerus ‘n
besoek af aan
uitgesoekte
handelstakke van
Senwes Village
en AFGRI Town &
Country (handelsmerke
van Hinterland).
TWEE GELUKKIGE LESERS STAAN
‘N KANS OM DIE VOLGENDE
GESKENKPAK VAN SNAPPY CHEF
TE WEN:
•
•
•
•
‘n Eenplaat Snappy Chef induksiestoof ter
waarde van R1 399
6-Stuk Snappy Chef Platinum Potstel ter
waarde van R1 799
26 cm Snappy Chef Platinum Braaipan ter
waarde van R1 299
‘n Snappy Chef 2.2 Liter Rooi Ketel ter
waarde van R799
SKRYF SO IN:
SMS SENWES, SNAPPY CHEF, jou naam, telefoonnommer en
epos-adres na 31022 voor Maandag, 16 November 2015.
Wenners sal op Dinsdag 17 November getrek word
en telefonies in kennis gestel word. Standaard SMStariewe geld. Geen werknemers van Senwes mag aan
die kompetisie deelneem nie.