•••
A G RI-W E N KE
•
Koggelramme in (10
dae voor paring), 3
koggelramme per 100 ooie
• Teelramme in (paar
vir 35 – 42 dae)
• Weeg diere (opsioneel)
• Paar ooie vir 35 – 42 dae
• Voorkom oormatige spanning
• Handhaaf massa en kondisie
• Beperk embrionale vrektes
• Voorsien byvoeding waar nodig
• Haal teelramme uit groep
middel November
Lentelamseisoen (Lamtyd behoort
te eindig tweede week in Oktober)
• Neem mismonster van
lammers en ooie
• Weeg diere (opsioneel)
• Stert afsit (by 3de
lit) en kastreer
• Doseer lammers met
spoorelemente en vitamines
• Ondersoek ooie se uiers
• Kyk vir ronde- en lintwurm
• Identifiseer onproduktiewe ooie
•
•
Doseer teen lintwurm,
volwasse en jong skaap teen
ander inwendige parasiete.
Immuniseer teen bloednier,
bloutong en ander siektes
soos vir spesifieke gebiede.
Lees egter die etikette vir
gebruiksbeperkings.
BEESTE (Lentekalfseisoen)
• Merk kalwers
• Gereelde monitering
van wurminfestasies
• Neem mismonsters van
kalwers, weeg gereeld
• Kondisietellings kan
gedoen word
• Bemark uitskotkoeie
• Voorsien proteïengebaseerde lek
• Gee spesiale aandag
aan eerstekalf-verse
• Ent kalwers, 1 tot 2 weke
oud, met hartwaterbloed
(endemiese areas)
•
•
•
•
•
Doen vrugbaarheidstoetse
en skedewasse op bulle
Uitwendige parasietbeheer
Ent vir drie-dae-stywesiekte,
knopvelsiekte en slenkdalkoors.
Dierevergiftiging kom
gereeld voor, veral gedurende
die lentemaande. Maak
seker dat gifplante nie op
jou plaas voorkom nie
en beheer dit betyds.
Tulpvergiftiging in vroeë
somermaande.
PLAASBEPLANNING
Hoe lyk veld se drakrag,
spesiesamestelling en
smaaklikheid? Kontak Senwes
Landboudienste vir hulp in die
verband.Kontak Landboudienste
vir: grondvogbepalings,
grondpotensiaalbepalings,
grond-chemiese ontledings met
toepaslike aanbevelings, en
meganisasiebeplanning.
SENWES
SENWES
Scenario
Scenario• •April/Mei
Okt/Nov 2015
51