Senwes Scenario October / November 2016 | Page 7

Raak deel van die Senwes Groep se nuwe LOJALITEITSKEMA A gri rewards OPBRENGS OP LOJALITEIT Hierdie skema fokus vanjaar op graanlewerings. Uitgestelde bonusse sal in die vorm van rand per ton gelewer bereken word. VOORDELE VAN BONUS Gebruik as sekuriteit vir krediet by Senwes. Registrasie vir die bonus van die April 2017 finansiële jaar sluit 31 Maart 2017. Help jou om te spaar. Word ’n bate op jou balansstaat. WIE KWALIFISEER? Enige iemand wat graan (alle kommoditeite) by Senwes lewer. ❖ Kry meer inligting oor die lojaliteitskema en registreer by www.agrirewards.co.za Deelname is nie outomaties nie en klante moet spesifiek registreer om deel te neem aan die skema. * TERME EN VOORWAARDES GELD