Senwes Scenario October / November 2016 | Page 54

BLOU BETEKEN SLIM ONTWERP VERMINDER BEWERKINGS kan etereenheid Veelsydige m la, sojabone, tef en no maklik ook ka hanteer ander fynsade SOLITAIR 9 PRESISIELUGDRUKPLANTER SOLITAIR 9 MET KRISTALL 9 ottel p elke plantsk By LEMKEN loo tjie rre ka er soos ‘n plant Die Solitair 9 van LEMKEN lewer nie net op sy eie puik resultate by die saai van fynsade nie, maar verminder bewerkings wanneer hy met verskeie LEMKEN implemente verbind word. Elektriese metereenhede en druklugverdeling verseker akkurate plasing teen hoë spoed. Deur in een gang die grond te bewerk en te plant beteken dat die boer die saad vinniger in die optimale plantvenster kan inkry. Kontak jou naaste handelaar om meer oor LEMKEN uit te vind Karel Munnik, Direkteur, 082-412-2577, [email protected] Blackie Swart, Areaverkoopsbestuurder, 082-404-9651, [email protected] ■ ■ ■ ■ Werkwydtes van 3 tot 6 m Ry-afstande van 12,5 of 15 cm Hoë presissie teen hoë spoed Volg grondkontoere uiters goed