Senwes Scenario Junie/Julie 2018 | Page 61

TUIN Winter en sy blaartapyt Daar is ’n byt in die lug wat die seisoensverandering aankondig. Herfs en winter is hier, wat die verkleuring van blare en uiteindelik die blaar- tapyte op ons grasperke en plaveisel beteken. Deur Carl Kirstein O mhels die tyd en geniet die verandering van u somertuin na ’n winterparadys. ’n Wenk vir die seisoen is om soveel moontlik blare in die bed- dings te los aangesien dit help om die grondtemperatuur te behou en dus die plante se wortels teen die winterkoue te beskerm. Dit is nou noodsaaklik om die voorbereiding vir jou tuin te doen. Baie van die somersblomme is nog in blom. Maak maar oë toe, trek dit uit en berei die grond voor vir winter- en ander saailinge 60 SENWES SCENARIO | WINTER 2018 59