Senwes Scenario Junie/Julie 2018 | Page 5

ALGEMEEN Pieter & Tshepo HET JY GEWEET? Ongeveer een derde van die voedsel wat ons eet is die resultaat van heuningbybestuiwing. In die 6 tot 8 weke lewensduur, sal ’n by die gelykstaande afstand van 1 en ’n half keer die omtrek van die aardbol aflê. ’n Enkele by produseer in ’n leef­tyd ongeveer 1/12de van ’n teelepel heuning. ‘Mead’ oftewel heuningwyn word gemaak van gegiste heuning en is die wêreld se oudste gegiste drankie is. Die kwessie van grondonteiening sonder vergoeding het opnuut weer sy kop uitgesteek. China het gedurende 2017 US$270.2 miljoen natuurlike heuning uitgevoer. r o o l Ora oor... geh BANTU HOLOMISA Bronne: https://www.beepods.com/101-fun- bee-facts-about-bees-and-beekeeping/, http://www.worldstopexports.com/ UDM-leier Hy maan teen die uitbuiting van die grondkwessie vir politieke gewin tydens ’n openbare vergadering oor grondonteie­ ning sonder vergoeding in Mthatha in die Oos-Kaap. ‶ Trouens, die land is op ’n mes­ punt gebalanseer. Die uitbuiting van die grondkwessie as ’n poli­ FRANCOIS STRYDOM tieke speelbal is immoreel en Senwes HUB Sy inleidende toespraak by die Nasie in Gesprek program vir 2018. ‶ Dit was nog nooit in die geskie­ denis van landbou in ons land meer belangrik om sleuteldenklei- ers in landbougesprekke te hê nie. Die politieke klimaat is tans uiters vloeibaar en toenemende druk word op plaaslike regering- strukture geplaas. Die verantwoor- delikheid van voedselsekuriteit is ″ dié van die produsent. JACO MINNAAR Produsent en Voorsitter van Graan SA Oor een van die mees lonende aspekte van boerdery: Oestyd. ‶ Na soveel harde werk en met die genade van Bo, kan jy uitein- delik die oes insamel. Die lande word gestroop en jy het die beste roep die dae op toe ekstremis­ me, skeefgetrekte nasionalisme, indoktrinasie en burgerlike onge- hoorsaamheid aan die orde van ″ gedoen wat jy kon. Dit is die ″ lonendste gevoel. die dag was. WANDILE SIHLOBO DS ADRIAAN VAN TONDER Tydens Nasie in Gesprek by Nampo Oesdag 2018. Landbou-ekonoom Predikant in die Aliwal-Noord omgewing Sy boodskap aan die produsente by die amptelike opening van die Senwes Equipment tak in Aliwal-Noord. ‶ Ons almal is eintlik reisigers, op reis saam met die Here. Ons vorm deel van die ware wingerdstok. ″ ‶ Ons moet eerstens die produkti- witeit van kleinskaalse produsente verhoog en eers dan wanneer hulle kommersiële oeste lewer, moet ons seker maak dat die infrastruktuur ″ daar is om hulle te ondersteun. SENWES SCENARIO | WINTER 2018 03