Senwes Scenario Junie/Julie 2018 | Page 43

R JOU VISIE, ons passie. JOU VISIE, Grainlink het ‘n netwerk van graansilo’s, deurvoerpunte en verkrygingskantore vir die hantering, berging en bemarking van jou somer- en wintergraanoes. Verder bied Senwes se aanlyn basisverhandelingsplatform, Basislink, beide kopers en verkopers van graan die geleentheid om ‘n premie te beding by ’n spesifieke silo. A gri rewards