LANDBOUKUNDIG
KORTLIKS
➊ ’n Speenvarkie weeg 8kg na 28 dae en 30kg
na 70 dae.
➋ Hier oorleef 86% die hele proses. 10% vrek
tydens kraamproses, 1,5% tydens speenproses
en 2,5% in die groeifase.
➌ ’n Beer moet voor 22 weke bemark word omdat
hulle seksuele volwassenheid bereik.
➍ ’n Karkas van 110kg het ’n uitslagpersentasie
van 78%, 80 tot 85kg.
➎ Sôe word in groepe van 8 tot 60 gehuisves en
hulle sosialiseer vir 16 weke, tot voordeel van
hul welsyn en vir produksiedoeleindes.
Kyk gerus na die Nasie in
Gesprek-episode wat handel
oor varkboerdery waar op
die Krieks se Taaibosch
Varkboerdery gefokus word.
Gebruik die volgende skakel:
http://fwd2.co/pork
24
SENWES SCENARIO | WINTER 2018