NUUS
Elmarie Joynt (Senwes Groep
Maatskapppysekretaris & Hoof
Regsadviseur) open die tak in Ugie.
in die Vrystaat is. Sedert die Senwes
Equipment Expo verlede jaar het ek besef
hulle fokus werklik op die klant. Nadat
ek ’n trekker by hulle gekoop het, het my
boerdery drasties verander. Ek het tegno
logie ook by my boerdery ervaar. Dit is
ook die klein dinge wat ’n groot verskil
maak. Wat ek ervaar het is dat hulle ’n
span is wat regtig anders is.”
By Ugie het Karel Bezuidenhout,
’n groot John Deere aanhanger,
gesê: “Hierdie manne is nie bang vir
afstand nie. Dankie dat julle as Senwes
Equipment bereid is om die area aan te
neem. Ons sien uit daarna om die pad en
die toekoms saam met julle te loop. Ek is
’n John Deere-man. John Deere is nie net
’n trekker nie. Dit is ’n leefwyse.”
By Ugie het nog ’n produsent, Samson
“Ons het die geleentheid hier gekry en
is ons kontrak ook verleng om selfs Oos-
Londen te bedien. Dit is ’n groot area met
baie klante en ons wil u met die grootste
respek bedien.” Pieterse het uitgebrei dat
hulle diens verkope, onderdele en herstel
insluit met ook ’n tweedehandse eenheid
op Kroonstad. Dan is daar ook finansie
ring deur John Deere Financial wat onver-
beterlik is as dit by rentekoerse kom.
Produsente het ook hulle gewig agter
Senwes Equipment gegooi. Charles
van der Spuy het by Aliwal-Noord gesê:
“My ondervinding en persepsie was dat
Senwes net nog ’n landboumaatskappy
Tauzeni, aangevoer dat “dit ’n absolute
plesier is om met Senwes besigheid te
doen. Vir ons was dit nog net goed, parte
binne 24-uur en goeie verhoudings is
Senwes Equipment - ’n vars briesie in
ons omgewing. Julle is ’n gerespekteerde
handelsmerk, het taai trekkers met uitste-
kende diens. Boerdery is soos skeer, as
jy dit vandag doen moet jy dit more weer
doen.” En met sy dankbetuiging by naam
aan elke personeellid, getuig dit van ‘n
reeds bestaande hegte verhouding tussen
Senwes Equipment en die klant.
Die takbestuurders Nelis van Heerden
in Aliwal-Noord en Ugie en Riaan Grobler
in Oos-Londen het verduidelik watter
verskil Senwes hier maak. “Van ’n mark-
segment van slegs 6% tot 47% by Aliwal
en Ugie na slegs 20 maande met Oos-
Londen wat van 3% tot 24% in slegs 9
maande verbeter het.” Dit spreek boek-
dele.
Welkom in die Oos-Kaap Senwes
Equipment!
w
VROEË
VEGETATIEF,
MET PLANT
MIDDEL
VEGETATIEF,
TOPBEMESTING
BLOMSTADIUM
VOOR PLANT
Met Kynoch se innoverende
en pasmaak-produkte kan jy
bemesting toedien volgens jou
mielieplante se behoeftes en
groeistadiums. So verseker Kynoch
dat jou mielieplante kry wat hul
nodig het, wanneer hul dit die
nodigste het.
Kynoch – verbeterde
doeltreffendheid deur
innovasie.
Vir verbeterde stikstof-
doeltreffendheid wat
beskikbare stikstof in die
grond verhoog.
KynoPlus ® -
mengsels:
Om stikstof, fosfaat en
kalium doeltreffend in
die grond te sit.
KynoPop ® KynoPlus ® en
KynoPlus ® -
mengsels:
KynoPlus ® - Effektiewe bemesting
wanneer die voedings-
behoefte van die
mielieplant geweldig
toeneem.
Vir ‘n vinnige begin en
sterk saailinge.
NPKS-plantermengsel
Om gedurende hierdie
stadium in die
mielieplant se lewe ‘n
goeie potensiaal aan
te lê.
Mielie OEMFF®:
’ n Blaarvoeding om die
effektiwiteit van die
mielieplant te verbeter.
Mielie OEMFF® B16:
Om gedurende stuifmeelstort,
bestuiwing en bevrugting in
die spesifieke voedings-
behoefte te voorsien.
KynoPlus ® -mengsels
Foli-Grande of
Foli-Plus:
Het die nodige voeding-
stowwe in, om graanvul
te verbeter.
Farmisco (Edms) Bpk.
h/a Kynoch Fertilizer Reg. Nr. 2009/0092541/07
011 317 2000 | [email protected]
www.kynoch.co.za
KynoPlus® is geregistreer as kunsmis groep 1 – Reg. No: K8024,
KynoPop® Reg. No: K9101, Mielie OEMFF® Reg. No: K8702 en
Foli-Grande Reg. No: K8045
(Alle produkte is geregistreer onder Wet 36 van 1947)
SENWES SCENARIO | WINTER 2018
KynoPlus ®
21