Senwes Scenario Junie/Julie 2018 | Page 20

AREAFOKUS WOLMARANSSTAD: PERSONEEL HINTERLAND TAK Waar: Die tak by Van der Horststraat 1 is in die proses om na De Villiersstraat 7 te skuif, aan die oorkant van die R504 na Schweizer-Reneke, naby die R505 WILLEM SPIES Takbestuurder 018 596 1470 – 083 592 6780 afdraai na Ottosdal. Die winkelarea word tot 500m² vergroot en die stoorarea tot 1 200 m². Kontaknommer: 018 596 1470 Wolmaransstad.Takbestuurder@ hinterland.co.za ERICH LEIBBRANDT Senwes Equipment Werkswinkelbestuurder 071 101 1034 [email protected] DANNY NEWTON Senwes Equipment Onderdelebestuurder 079 643 2797 [email protected] LOUIS STROEBEL Heelwerktuigbemarker 079 097 0714 [email protected] RIAAN WILKEN Hinterland Streeksbestuurder: Noordstreek 018 464 7106 082 494 5251 [email protected] JOHAN VOSLOO Senwes Grainlink Markspesialis: Noordstreek 082 370 7089 [email protected] BRIAN BEETS Certisure Korttermynmakelaar 018 431 0689 073 432 0476 [email protected] 18 SENWES SCENARIO | WINTER 2018 Brian saam met sy vrou, Alanda en kinders Lehanke (7) en Ryan (4). “Om die regte advies op die regte tyd te gee” DIT BRIAN BEETS se leuse om te verseker dat hy een van die beste korttermynmakelaars is. Beets, 'n Certisure versekerings­ makelaar wat in Wolmaransstad, Klerksdorp, Hartbeesfontein en Ottosdal werk, sal jou voorsien van die beste oplossings vir jou bate- en oesversekering. Die Stilfontein gebore Brian het sy loopbaan as IT-tegnikus begin. “'n Geleentheid in die versekeringsbedryf het hom voorgedoen en ek het nog nooit teruggekyk!” Hy het in 2011 by Certisure begin werk en daar is baie ruimte om te groei. Daar 'n versekeraar vir elke kliënt. Dit is belangrik vir elke kliënt om 'n makelaar te kry wat aan al sy behoeftes voldoen. “Versekeringsmakelaars staar baie uitdagings in die gesig; ons presteer goed onder druk maar dis die passie en die liefde vir ons werk wat ons aan die gang hou". Die pa van twee is 'n gesinsman wat dit geniet om gholf te speel, vis te vang en te jag wanneer hy nie versekeringsoplos­ sings vir sy kliënte, wat baie belangrik is vir hom, bied nie. Vir versekeringsoplossings wat aan jou behoeftes voldoen in Wolmaransstad en omliggende gebiede, kontak Brian op 018 431 0689 of per epos by [email protected]. BRIAN SE VERSEKERINGSWENK “’Weet waarvoor jy gedek is! Praat met jou makelaar en maak gebruik van die advies wat jy kry. As jou makelaar die moeite werd is, is jy in goeie hande.”