Senwes Scenario Junie/Julie 2018 | Page 15

LANDBOUKUNDIG Wanneer glufosaatweerstandige gewasse deurlopend geplant word, kan die risiko van glufosaatweerstandige onkruid aansienlik verlaag word deur die gebruik van ’n verskeidenheid onkruiddoders wat elke onkruidspesie in jou land beheer deur sekere riglyne toe te pas. Deur dit te doen, sal jy in staat wees om ’n spesifieke werkswyse toe te pas wat toepaslik is vir die besondere situasie.  Deur Julias Ramohlabi Senwes Bestuurder Ontwikkelende Produsente F osfoonsure is nie-selektiewe, breëspektrum, na-opkoms, siste- miese onkruiddoders wat aktief op die blare en ander groen gedeeltes van die plant werk. Dit ver­ steur verskeie fisiologiese en biologiese prosesse in die plant. Die belangrikste effek is die inhibering van aromatiese ami- nosuursintese, wat ’n kettingreaksie van die inhibering van ander sintesepro­sesse in die plant tot gevolg het. Die mees algemene simptome van die fosfoonsure is die staking van die groeiproses, chlo- rose van die loof, gevolg deur nekrose. ’N INNOVERENDE OPLOSSING Glufosaat het ’n revolusionêre wyse van breëspektrum onkruidbeheer in mielies, sojabone en ander gewasse deur die invoeging van ’n glufosaatweerstandige geen in die saad voorsien. Die tegnologie is wyd aanvaar aan­ge­ sien dit gerieflike, effektiewe en ekonomie­ se onkruidbeheer in mielies en soja­bone bied. DIE NEGATIEWE KANT Navorsing het getoon dat intensiewe en langtermyngebruik van glufosaat tot die ontwikkeling van glufosaatweerstandige onkruid kan lei. DIE BESTUUR VAN DIE PROBLEEM Geïntegreerde bestuurspraktyke kan die risiko verlaag en produsente terselfdertyd van ’n meer konsekwente en effektiewe Die gewildheid en gebruik van mielies, Glufosaat (N-(phosphonomethyl) gly- cine) is ’n breëspektrum sistemiese onkruiddoder wat veral gebruik word op meerjarige plante. Dit word tipies op die blare gespuit en deur die blare van die plant geabsorbeer. Aanvanklik gepatenteer en verkoop deur Monsanto Company in die 1970’s onder die handelsnaam Roundup, en die VS patent het in 2000 verval. sojabone en katoen wat glufosaat­ Die ontwikkeling en invoeging van ’n aan die volgende riglyne te voldoen van kultivars soos sojabone, mielies en onkruid teen onkruiddoders te voor- vermoë om onkruid te beheer aansienlik weerstandig is, maak dit belangrik om glufosaatweerstandige geen in die saad ten einde die weerstandigheid van katoen, het die konvensionele boer se kom en te bestuur. verbeter, aangesien glufosaat op lande onkruidbeheerprogram voorsien. Tot dusver het die meeste gevalle van onkruidweerstandigheid tot glufosaat voorgekom waar glufosaat aanhoudend en amper eksklusief gebruik is vir tien jaar of meer in boorde en wingerde, waar geenbewerkingafbrand (’n stelsel van gewasproduksie waar die grond so min as moontlik versteur word) toegepas word en waar die aanhoudende aanplanting van glufosaatweerstandige sojabone en soja- boon/katoenrotasie gedoen word. Daar word verwag dat baie boere sal verkies om aanhoudend glufosaatweer- standige mielies, sojabone en katoen in die toekooms te plant. Die praktyk kan effektief en winsgewend toegepas word, maar sekere belangrike riglyne moet gevolg word. Alhoewel die kans dat glufosaatweer- standige onkruid op jou plaas sal ontwik- kel waarskynlik laer is as in die geval van die meeste ander onkruiddoders, ontwik- kel onkruidweerstandigheid tog weens die feit dat daar swaar gesteun word op glufosaat. Produsente moet in gedagte hou dat die plant van saad met ’n glufosaatweer- standige geen nie beteken dat glufosaat die enigste onkruiddoder is wat op die gewas gebruik kan word nie. gespuit kan word sonder om die gewas te beskadig. FAKTORE WAT DIE EFFEKTIWITEIT VAN GLUFOSAAT AFFEKTEER Glufosaat benodig aktief-groeiende groen plantweefsel om te kan funksioneer. Aanwending op droogtebeskadigde on­­­kruid of onkruid met min groen loof, on­kruid wat baie stof op het of deur insek- te of siektes beskadig is, kan verminderde onkruidbeheer tot gevolg hê. Swaar reën of besproeiing kort na aanwending mag heraanwendig benodig. Bewerking of die sny van gewasse binne 3 dae na aanwending kan verminderde on­kruidbeheer tot gevolg hê. Dit word nie aanbeveel om glufosaat te spuit wanneer toestande van termiese inversie voorkom nie, of wanneer windrig- ting of -spoed die sproei na aanliggende nie-teikengebiede kan waai nie. VERWYSINGS Basic weed science and principles of chemical weed control by AVCASA From Perdue University Extension bulle- tin: facts about Glyphosate-resistant weeds, Boerbom and Owen, Dec 2006 http://www2.dupont.com/production agriculture /en US/products services/ herbicides SENWES SCENARIO | WINTER 2018 13