Senwes Scenario Junie/Julie 2018 | Page 14

LANDBOUKUNDIG Effektiewe beheer van glufosaatweerstandige onkruid Faktore wat die doeltreffendheid daarvan negatief beïnvloed RIGLYNE VIR DIE BESTUUR VAN GLUFOSAATWEERSTANDIGHEID ➊ Roteer glufosaat met onkruiddoders met ver- skillende werkswyses. ➋ Dien ’n residuele onkruiddoder toe voor glufo­ saat, of meng 'n ander onkruiddoder in ’n tenk met glufosaat. ➌ Moenie glufosaat meer as twee keer op ’n land toedien oor ’n tweejaarperiode nie. ➍ Dien glufosaat toe soos voorgeskryf en op die aanbevole stadium van onkruidgroei soos aangedui op die gebruiksaanwysings. ➎ Gebruik roundup-ready gewasse en glufosaat waar dit die groots