Senwes Scenario Junie / Julie 2017 | Page 56

•••• P ROMOSI E - AR T I K EL Lekker kos vir gesonde troeteldiere 54 ONS ROEPING Die vervaarding en voorsiening van diëte wat aan alle voedings­ behoeftes van die geteikende spesies sal voldoen sodat u troeteldiere ‘n verlengde, gesonde en produktiewe lewe sal lei. As organisasie streef ons voortdurend na die verbetering van die voedingswaarde van ons produkte, kwaliteit asook die voedselchemie van elke produk. Ons is toegerus om alle inligting oor voedingswaardes, asook tegniese waardes te kan interpreteer en toe te pas aangesien albei die maatskappy se direkteure nagraadse kwalifikasies in monogastriese voeding behaal het. Ons doelwit word bereik deur Nou beskikbaar stelsels wat in plek gestel is om die by jou naaste volledige proses van elke produk, Hinterland vanaf die formulering, vervaardiging, winkel. kwaliteitversekering en opspoorbaar­ heid van elke produk te monitor. Food Safety System Certificate ( FSSC22000) AQUA PLUS POSTER - TFI Logo.pdf 1 2016/04/26 1:25:02 PM AVI PLUS POSTER - TFI Logo.pdf 1 2016/04/26 1:28:00 PM . C M C M Y Y CM CM MY MY CY CY CMY CMY K K