PR O MO SIE -A RT IK E L
•••
• •
• •
voerkraalbeeste en melkkoeie?
Veelvuldige toksiene vanaf verskei
voerkomponente kan ’n sinergis
tiese effek hê, wat die negatiewe
impak op die dier se prestasie en
gesondheid verhoog. Toksiene van
muf en swamme, gekombineer
met bakteriële toksiene, verhoog
die negatiewe gesondheidskwessies
beduidend.
ONDER NORMALE OMSTANDIGHEDE
IS BESMETTING DEUR VEELVULDIGE
TOKSIENE WAARSKYNLIK
Voerkrale en melkprodusente
benut ’n wye verskeidenheid
voerbestanddele, en ’n groot deel
daarvan sal waarskynlik verskil
lende mikotoksiene tot die totale
gemengde rantsoen (TGR) voeg.
Die insluitingskoers van graan,
gluten, koringsemels, “chop”,
hooi sowel as mieliekuilvoer, sal
die mikotoksienbydrae tot die
TGR bepaal. Bestuurders en voe
dingkundiges sal dikwels probeer
om die mikotoksienvlakke te
beheer deur die insluitingvlakke
van bestanddele wat hoog besmet
is met mikotoksiene te verminder.
Dit kan ’n goeie metode wees,
maar talle van die vervangings
bestanddele kan feitlik dieselfde
hoeveelhede mikotoksiene bydra.
Mieliekuilvoer is ’n algemene
voerbron en kan ’n groot deel van
beeste se rantsoen uitmaak. Met
verloop van tyd verhoog die miko
toksieninhoud van gestoorde voere
dikwels omdat muf aanhou groei.
Kuilvoer kan met oestyd miko
toksiene en ook mufspore bevat.
Hierdie mufspore kan mikotok
siene produseer in die kuilvoer,
aangesien die omgewing die regte
temperatuur, vog of suurstofvlak
verskaf. Mikotoksiene kan dus
tydens die stoorproses vermeerder,
en dit gebeur wel.
Om die groei van mikotoksiene
in kuilvoer te voorkom, moet lug
in die kuilvoerbunker so vinnig
moonlik uitgesluit word. Dit
beteken dat plante teen die regte
vogvlakke ingekuil moet word en
fyn gekerf moet word (8 – 12mm)
vir goeie kompaktering. Die
gebruik van ’n kuilvoer inokulant/
entstof om fermentasie te versnel
en die verseëling van die silo
onmiddellik nadat dit volgemaak
is , is ook uiters belangrik. Nadat
die kuilvoer oopgemaak is, moet
200 tot 300 mm van die voorkant
(gesigkant) van die kuilvoer daag
liks verwyder word. Die gebruik
van ’n snyer word ook aanbeveel
om ’n skoon, lugdigte gesigkant te
verseker. Enige bederfde kuilvoer
of kuilvoer met muf moet wegge
gooi word.
OPSOMMING
Hoewel beeste dalk nie simptome
van mikotoksikose (mikotoksien
vergiftiging) toon nie, word die
beeste se prestasie egter eerstens
benadeel. Hierdie verskuilde effek
op prestasie is egter van groter
ekonomiese belang as mikoto
sikose. Muf en mikotoksiene moet
in gedagte gehou word wanneer
enige soort suboptimale prestasie
by herkouers aangespreek word.
Benewens die direkte negatiewe
effek van mikotoksiene, produ
seer talle muf spesies stowwe met
antibiotiese aktiwiteit. Inname van
gemufde voer en mikotoksiene
verander die grootpens-mikroflora,
wat noodsaaklik is vir doeltref
fende vertering,
Bestuurstrategieë wat bloot
stelling aan en die inname van
mikotoksiene voorkom, is altyd
die beste weg om te volg. Wanneer
produsente vermoed dat daar
mikotoksiene aanwesig is, moet
voermonsters dadelik getoets
word.
Wees bewus van die uitwerking
van veelvuldige m ikotoksiene, en
skerp die bestuur van voerstore,
graansilo’s en kuilvoerbunkers op.
Sluit ’n geskikte mikotoksien
deaktiveerder by die voer in en
implementeer ’n mikotoksien-
risikobestuursprogram.
SENWES Scenario • JUN/JUL 2017
15