Senwes Scenario Junie / Julie 2016 - Page 6

••• HO OFAR TI K E L AUBREY KRUGER Droogte! Droogtepille word by die Senwes Bultfontein Silo afgelewer. Staan saam vir Hoopstad en Bultfontein MET DIE DROOGTE WAT DIE HOOPSTAD EN BULTFONTEIN OMGEWING IN ‘N WURGGREEP HET, HOU SENWES ONVERPOOSD AAN OM HIERDIE AREA IN DIE TSWELOPELE DISTRIK TE ONDERSTEUN. AGRI SA DROOGTERAMPFONDS Die Agri SA Droogterampfonds wat met Senwes as stigtersvennoot in 2015 van stapel gestuur is, het in Mei 2016 gegroei tot ’n massiewe R14 miljoen. Die Vrystaat, Noordwes en NoordKaap provinsies was die ergste getref en Noordwes het tot op hede R3.1 miljoen uit die fonds ontvang, Vrystaat R2.9 miljoen en die Noord-Kaap R2.3 miljoen. Die fonds bereik talle en in totaliteit is daar 150 dorpe betrokke - 41 Vrystaatse dorpe, 35 uit Noordwes, 38 uit die WesKaap en 23 uit die Noord-Kaap. Dié area is ook die kern van die Senwes gebied, wat veral hard getref is. Die aantal kommersiële produsente wat bygestaan is beloop 10 599, waarvan 1 566 beginner­ produsente is, asook 8 657 plaaswerkers en gemeenskapslede wat water en kospakkies ontvang het. 39 729 bale voer is geskenk, met 26 580 sakke voerkorrels, 200 000 liter water en 532 trokke wat boge­noemde vervoer het. SENWES VAT RAAK MET VOLGEHOUE DROOGTEHULP Senwes het onlangs ook hulp spesifiek aan die Bultfontein en Hoopstad omgewing ver- Uittredende voorsitter van Bultfontein Distrikslandbou, Kobus Steenekamp, ontvang die droogtepille 4 JUN/JUL 2016 • SENWES Scenario leen in die vorm م؁ͅ)ɽѕɥ) ձљѕ́)!х%5̃eٕɑɔ؁ٽȁ͕)ݕٕɑ!ȁ)Ʌمѥ݅Ёͭ)Ʌѥٕ́ٽȁаeɑɽ+e 孽ԁɅєЁ)Ʌѥٕ́ٽȁݽɐȁ́)ͭ́帰ͽݕ)ȁٕٽɵͭ唁݅Ё)ɽݥͱեи)]QIQ-=IP=@%=IA)Mݕ͔́݅ѕɽЁ(ԁͭЁ݅ѕȁ݅)ȁͽم)̸ͭͭե͕)ѕ́݅ѕȁ́ѽЁٕȁх)ݕȸ)Mݕ́Ё͕́݅ѕȁ݅)䁑ͥݽɐ)!ͭ ձљѕ)͕ȁЁ݅ѕɿ )єȁ́ݕ()-́ݽɐ)ѥ́)Qݕɥٕɕ((