Senwes Scenario Junie / Julie 2016 - Page 43

Persentasie normale reënval vir die seisoen (Julie 2015 - Maart 2016) (Gebaseer op voorlopige data, normale tydperk 1981-2010) DRUPPELS OP DIE DAK DIE VERLOOP van die 2015/16 seisoen in Suid-Afri ka word in meegaande kaart uitgebeeld. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens se April reënvalverslag was egter nog nie beskikbaar met die skrywe van die artikel nie. Die kol met onder gemiddelde reënval in die sentrale gedeelte van die binneland kan duidelik waargeneem word. Die kol met onder gemiddelde reënval in die sentrale gedeelte van Suid-Afrika het kleiner geword sedert Janu arie as gevolg van goeie reën oor dele van die Oos-Vrystaat en Mpumalanga. Dele van Mpuma langa het selfs meer reën as die langtermyngemiddeld ontvang. Met ’n besoek aan die provinsie kan daar waargeneem word dat goeie opbrengste oor die algemeen verwag word. ••• VOORUITSIGTE VIR DIE 2016/2017 SEISOEN Die seetemperature is besig om te daal oor die Nino3-4 gebied in die Stille Oseaan. Die afwyking in die gemiddelde seetemperatuur was die hoogste in opgetekende geskiedenis. Sulke warm seetemperature het gewoonlik katastrofiese klimatologiese gevolge in ander dele van die wêreld, soos Suid-Afrika. Die International Institute van die Universiteit van Columbia dui die voorspelde La Niña-episode vir die komende seisoen in onderstaande grafiek aan. Die kanse vir ’n La Niña-tipe seisoen is redelik groot volgens die verskillende voorspellingsmodelle. Grafiek 1. 'n Vergelyking tussen die 1991/92 en die 2015/16- seisoene en die langtermynreënval van die tradisionele Senwes-gebied. DIE 1991/92 seisoen was die swakste seisoen die afgelope 40 jaar wat gewasprestasie aanbetref. Die seisoen was ook ’n El Niño-tipe seisoen. Vergelykings word ook getref oor die verloop van hierdie seisoen en die 1991/92 seisoen. Die verskil tussen die twee seisoene is dat die 1991/92 seisoen goed begin het maar rampspoedig geëindig het. Die huidige seisoen het weer baie moeilik en laat begin maar het effens beter geëindig. Die droë Februarie was egter die doodsteek vir mielieproduksie in verskeie distrikte. Die meeste mielies het gedurende Februarie bestuif omdat so laat aangeplant kon word en die onder-gemiddelde reënval die maand het sy tol geëis. Grafiek 1 dui die verskil in reënvalverspreiding van die 1991/92 jaar en die 2015/16 jaar teenoor die langtermynreënvaltendens aan. OPSOMMING EN GEVOLGTREKKING ’n Seisoen met groot variasie in reënval is die afgelope seisoen ervaar. Groot gedeeltes van die westelike mielieproduksiegebied het spreekwoordelik aan die agterspeen gesuip. Op die stadium gee die meeste internasionale weervoorspellingsdienste ons redelik moed dat die kanse vir ’n La Niña-tipe seisoen redelik groot is. ’n La Niña-tipe seisoen het gewoonlik ’n redelike normale tot bo-normale reënval vir die seisoen tot gevolg. Ons hoop en vertrou dat die voorspelling bewaarheid gaan word. SENWES Scenario • JUN/JUL 2016 41 D RUPPE L S O P D IE DA K Persentasie normale reënval vir die seisoen (Julie 2015 - Maart 2016) (Gebaseer op voorlopige data, normale tydperk 1981-2010) ••• DIE VERLOOP van die 2015/16 seisoen in Suid-Afri­ka word in meegaande kaart uitgebeeld. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens se April reënvalverslag was egter nog nie beskikbaar met die skrywe van die artikel nie. Die kol met onder gemiddelde reënval in die sentrale gedeelte van die binneland kan duidelik waargeneem word. Die kol met onder gemiddelde reënval in die sentrale gedeelte van Suid-Afrika het kleiner geword sedert Janu­arie as gevolg van goeie reën oor dele van die Oos-Vrystaat en Mpumalanga. Dele van Mpuma­langa het selfs meer reën as die langtermyngemiddeld ontvang. Met ’n besoek aan die provinsie kan daar waargeneem word dat goeie opbrengste oor die algemeen verwag word. VOORUITSIGTE VIR DIE 2016/2017 SEISOEN Die seetemperature is besig om te daal oor die Nino3-4 gebied in die Stille Oseaan. Die afwyking in die gemiddelde seetemperatuur was die hoogste in opgetekende geskiedenis. Sulke warm seetemperature het gewoonlik katastrofiese klimatologiese gevolge in ander dele van die wêreld, soos Suid-Afrika. Die International Institute van die Universiteit van Columbia dui die voorspelde La Niña-epi­ sode vir die komende seisoen in onderstaande grafiek aan. Die kanse vir ’n La Niña-tipe seisoen is redelik groot volgens die verskillende voorspel­ lingsmodelle. Grafiek 1. 'n Vergelyking tussen die 1991/92 en die 2015/16seisoene en die langtermynreënval van die tradisionele Senwes-gebied. DIE 1991/92 seisoen was die swakste seisoen die afgelope 40 jaar wat gewasprestasie aanbetref. Die seisoen was ook ’n El Niño-tipe seisoen. Vergelykings word ook getref oor die verloop van hierdie seisoen en die 1991/92 seisoen. Die verskil tussen die twee seisoene is dat die 1991/92 seisoen goed begin het maar ramp­ spoedig geëindig het. Die huidige seisoen het weer baie moeilik en laat begin maar het effens beter geëindig. Die droë Februarie was egter die doodsteek vir mielieproduksie in verskeie distrikte. Die meeste mielies het gedurende Februarie bestuif omdat so laat aangeplant kon word en die onder-gemiddelde reënval die maand het sy tol geëis. Grafiek 1 dui die verskil in reënvalverspreiding van die 1991/92 jaar en die 2015/16 jaar teenoor die langtermynreënvaltendens aan. OPSOMMING EN GEVOLGTREKKING ’n Seisoen met groot variasie in reënval is die afgelope seisoen ervaar. Groot gedeeltes van die westelike mielieproduksiegebied het spreekwoordelik aan die agterspeen gesuip. Op die stadium gee die meeste internasionale weervoorspellingsdienste ons redelik moed d ]YH[H\8&[BpXK]\HZ\[Y[Zܛ\ˈ8&[HpXK]\BZ\[]]ۛZ8&[Y[ZHܛX[H[ܛX[Hp۝[\YHZ\[]˂ۜ[\H]YHܜ[[]X\ZYX[ܙ ST[\[8(SҕS M B