Senwes Scenario Junie / Julie 2016 | Page 41

Kroonstad en Ventersdorp verteenwoordig .
Die vier van Parys is Hendrik de Klerk , Roelf Jones , Thys Somphane en André Pienaar en die drie van Lichtenburg is Chris Goosen , Erich Leibbrandt en Muller van Heerden . Die Hertzogville tegnici wat die top 50 lys gehaal het , is Casper Botha en Gerrus Fourie , met Tienie Jansen van Rensburg en Pieter du Toit van Ottosdal . Die ander vyf is Corneel Botes ( Bloemfontein ), Warren Kleinsmit ( Bultfontein ), Corne Kleingeld ( Hartbeesfontein ), Edward Hamilton ( Kroonstad ) en André Pienaar ( Ventersdorp ).
Daar is baie talent opgesluit in die 2016 groep . Vier Senwes
HANDELSNUUS

16 Senwes Equipment tegnici in 2016 John Deere top 50

S enwes

Equipment tegnici sal weer met groot entoesiasme deelneem aan die 2016 John Deere Tegnikus van die Jaar kompetisie .
16 van Senwes Equipment se tegnici het die top 50 lys gehaal . Dit is ' n verbetering op 2015 , toe 11 tegnici dié lys gehaal het .
Die top 50 tegnici het in April ' n eksamen afgelê en die top tien sal gekies word op sterkte van die uitslag van die eksamen .
Ons 16 verteenwoordigers is vanuit die hele Senwes Equipment familie , naamlik vier van Parys , drie van Lichtenburg , twee elk van Hertzogville en Ottosdal , terwyl die ander vyf Bloemfontein , Bultfontein , Hartbeesfontein ,
Equipment tegnici het ook die top 50 lys gehaal in 2015 - Botha , Fourie , Hamilton en Van Heerden het dit weer vanjaar gedoen , terwyl die oorblywende 12 vanjaar hul buiging in die top 50 maak .
Muller , wat deel van die top 10 was in 2015 , het sy belofte nagekom om alle pogings aan te wend om deel van die 2016 top drie te wees . Almal gaan veg vir die eerste plek maar dit gaan ' n moeilike stryd wees , veral omdat die 2015 wenner van Afgri , Niel Ackerman , ' n gedugte teenstander is . Ons hoop egter om ' n deelnemer op die podium te hê , soos Myburg de Bruyn van Wesselsbron , oor wie daar in die vorige uitgawe gerapporteer is .
•••
39
MIELIES
VOOR PLANT
VROEË VEGETATIEF , MET PLANT
MIDDEL VEGETATIEF , TOPBEMESTING
BLOMSTADIUM
Met Kynoch se innoverende en pasmaak-produkte kan jy bemesting toedien volgens jou mielieplante se behoeftes en groeistadiums . So verseker Kynoch dat jou mielieplante kry wat hul nodig het , wanneer hul dit die nodigste het .
Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie .
KynoPlus TM
Vir verbeterde stikstofdoeltreffendheid wat beskikbare stikstof in die grond verhoog .
KynoPlus TM - mengsels :
Om stikstof , fosfaat en kalium doeltreffend in die grond te sit .
KynoPop TM
Vir ‘ n vinnige begin en sterk saailinge .
KynoPlus TM - NPKS-plantermengsel Om gedurende hierdie stadium in die mielieplant se lewe ‘ n goeie potensiaal aan te lê .
KynoPlus TM en KynoPlus TM - mengsels :
Effektiewe bemesting wanneer die voedingsbehoefte van die mielieplant geweldig toeneem .
Mielie OEMFF ®:
’ n Blaarvoeding om die effektiwiteit van die mielieplant te verbeter .
Mielie OEMFF ® B16 :
Om gedurende stuifmeelstort , bestuiwing en bevrugting in die spesifieke voedingsbehoefte te voorsien .
KynoPlus TM -mengsels Foli-Grande of Foli-Plus :
Het die nodige voedingstowwe in , om graanvul te verbeter .
Farmisco ( Edms ) Bpk . h / a Kynoch Fertilizer Reg . Nr . 2009 / 0092541 / 07
011 317 2000 | info @ kynoch . co . za www . kynoch . co . za
Nie handeldrywend in die Wes-Kaap nie .
KynoPlus is geregistreer as kunsmis groep 1 – Reg . No : K8024 , KynoPop Reg . No : K9101 , Mielie OEMFF Reg . No : K8702 en Foli-Grande Reg . No : K8045 ( Alle produkte is geregistreer onder Wet 36 van 1947 )
uppe marketing A12328 / SS