Senwes Scenario Junie / Julie 2016 - Page 37

GEWAS TOT KRIP: GEELBASTERS OM DIE VEEBEDRYF TE VOER. Die sleutel tot goeie risikobestuur is diversifikasie. PANNAR se voortreflike geelbasterpakket met verskeie groeiklasse en agronomiese eienskappe behoort ’n goeie opbrengs op jou belegging te lewer. Vertrou op PANNAR se geelbasters en kundige advies vir optimale produksie. Saam boer ons vir die toekoms™ www.pannar.com | infoserve@pannar.co.za 2016/YMAIZE/A/03/A4 ULTRAMODERNE NAVORSING EN ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE UITSONDERLIKE PRODUKTE EN GEWASPAKKETTE GEWASVOORSORG OPTIMALISEER PRODUKSIE GEWASBESKERMINGSBESTUURSPRAKTYKE ® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2016 PANNAR BPK