Senwes Scenario Junie / Julie 2016 | Page 3

IN HO UD 6 10 ••• 20 INHOUD REDAKTEURSBRIEF 2 Kameraadskap ALGEMEEN 3 Spotprent: Pieter & Tshepo 3 Oraloor gehoor 6 Nampo klink op 50-jaar se sukses! HOOFARTIKEL 4 Droogte: Staan saam vir Bultfontein KOLLIG 10 Ware geluk! Meiring dra Bultfontein op die hart AREAFOKUS 6 Bultfontein bult sy spiere NUUS 14 Bora ’n gebore boer! 22 Nasie in Gesprek: Pak moeilike kwessies by Nampo 24 ’n Uitsonderlike prestasie vir Senwes en NAMPO Oesdag 25 Senwes klink saam met NAMPO op 50 jaar se sukses 32 Ken jou Certisure personeel: Lucille Rudman HANDELSNUUS 16 Senwes borg Agri NW Jongboervereniging 17 Ben Burger dra jou beursie vir jou 18 Riaan Botes hou produsente se wiele aan die rol 18 Almal op Bultfontein ken vir Sonja 20 2016 Vrystaat Jongboer, ‘n trotse Senwes klant 28 GOSA hou jaarlikse simposium 28 Die Senwes Scenario platforms is aan die gons 33 Lekaanvullings om die winter te oorleef 39 16 Senwes Equipment tegnici in 2016 John Deere top 50 42 Gerrit gerat as Grasland se Finansiële Direkteur RUBRIEKE 26 Safex Scenario’s met Susari 30 Ladingontwikkeling: bereik jou geweer se akkuraatheidspotensiaal 34 Hoe maak ek my jaggeweer meer akkuraat? 36 Graanmarkvooruitsigte 40 Druppels op die dak 44 ’n Boer maak ’n plan 46 Toekomsfokus 49 Kos vir die siel 51 Tuinwenke KOMPETISIES OP DIE VOORBLAD As jy groot skoene moet volstaan Hierdie maand pryk DJ van der Linde op die voorblad. Hy is die pasgekroonde Vrystaat Landbou Jongboer van die Jaar, waar Senwes die trotse medehoofborg van die Vrystaat Landbou Jongboer-konfe­rensie was. In hierdie uitgawe is Bora Moyatsi die opkomende produsent op wie ons fokus. Die twee se verhale vertel van twee jong manne wat letterlik groot skoene moet volstaan en hulle uitstekend van hul taak kwyt. Ons besoek Bultfontein as deel van die areafokusreeks. Die kollig val op Bultfontein Distriks­land­bouvoorsitter, Herman Meiring, ‘n man wat behoorlik inklim as sy dienste benodig word. Die Bultfontein en Hoopstad gebiede loop erg deur onder die droogte met ook watertekorte. Senwes bring hier ook sy kant as stigtingsvennoot van die droogterampfonds en speel steeds ‘n sentrale rol, veral in hierdie distrik. Daar is dus geen twyfel dat groot skoene gedurende hierdie tyd volgestaan moet word in landbou, met ander wat weer die grense verskuif om die standaarde vir die toekoms te vestig. 51 Wen met Hannon 52 Wen ‘n kopie van Jou voetpad na vrede VROUE 52 Milanie Vosloo Dui Senwes Scenario-artikels aan wat beskikbaar is op Senwes se webtuiste by www.senwes.co.za. Maak seker jy ontvang die eScenario e-nuusbrief io ief r elke tweede r na sb maand vir relevante e u c maatskappy- en eS -nu e bedryfsnuus. Teken in by www.senwes.co.za. SENWES Scenario • JUN/JUL 2016 1