Senwes Scenario Junie / Julie 2016 - Page 16

••• NUUS Bora ! r e o b e r o b e g n ’ neer Die gawe p hom ën o e r y r e d r e van bo ONTMOET BORA MONYATSI, ’N ENERGIEKE EN BELOWENDE JONG BOER! DIE MEESTE BOERE BEGIN REEDS OP ’N BAIE VROEË OUDERDOM LEER OOR BOERDERY DEUR DEEL TE WEES VAN DIE DAAGLIKSE BOERDERY­A KTIWITEITE OP ’N PLAAS. DIT WAS EGTER NIE DIE GEVAL MET BORA NIE. GEDWING OM TE BOER Bora is letterlik geforseer om te gaan boer toe beide sy ooms, Pule Monyatsi en George Letlojane, binne ’n jaar na mekaar oorlede is in 2013 en hy vanaf 2014 hulle skoene moes volstaan. Sy pa Wesley, wat ’n sekuriteiteklerk by Senwes hoofkantoor in Klerksdorp is, was die een wat besluit het om Bora aan die diep kant in te gooi. DIE BEGIN Die enigste opsie wat om te leer swem. Bora was doodbang vir beeste as ’n kind. Hy het egter die uitdaging aanvaar, met ’n brokkie raad van sy pa. “Jy moet boer vir die liefde daarvan - nie vir geld nie.” Daarmee het sy passie vir boerdery begin ontwikkel. 14 JUN/JUL 2016 AUBREY KRUGER Verskillende wêrelde! Bora se plaas is in die voorgrond met Sasolburg, Vanderbijlpark en Vereeniging in die agtergrond. Sy gunsteling is ’n ou foto van homself, met ’n boerbok, en sy oupa, Andrew Aphiri. Hy dink dikwels daaraan dat die foto hom die idee laat kry dat hy gebore is om te boer. ’n Mens moet sommer van meet af aan besef dat jy foute gaan maak. Toe hy vir die eerste keer begin plant het, moes hy summier ophou nadat een van sy werkers, Elias Dlamini, hom daarop gewys het dat hy nie ’n merker gebruik het nie. Alhoewel hy toe reeds twee hektaar mielies geplant het, moes hy eenvoudig stop en oor plant, maar hy het uit sy foute geleer. Nou, na twee X\YHX\\H[\YH[Y]B\Y\]H[0ꋈH[ۙ\YY\YH\[[H[]\HY]HH8&[Z\H\]\HHH[[YBܛۙ܈H\ZKԓԑTBܘH\[XYZ[XܙH[X][[ˈH\H BX\Y[8&[[\YZHۙX[H]\ZYHHY]ۂ[\ܜ [۝Z[[YH[YHܙ\œݚ[YH[[ HHZ[\Y[X]Z[Y\ܘB]]Y[H[[Y]\\H[[B(ST[\[‚Y[YۛYHYY\ܙ]Hܙ\Z[]H[X\[ؙ\]\X\[H8&[\XHB[\H\\] QHTHԈTTBHZ[[HYY\]ܘHۙ\[\H\Z[[YZ[\]]\H[\[™]\[\\X[B\ݙ\Kܙ]H[[B'[Y['H\˂HPTܘH\YHX\[HB[[8$Y[ۙKٝY\X[]Z[]8'pۈ\8&[\['K[HH[[\X[H ͍HZX\X\[ LZBX\]\ؘ\Hܛۙ\˂YHX\]Y\YHX\HX[H\[Y[[™Y\[HYHKX[\Y[[H[ܘH pۂ܈YHY[HX\۝[] \[[HܛXX[Y\[ L[ ۝[ˈ]\Y\YHYH][[YB\H[YH\Y[Y[XYYYBHpۈ]Z\ZܙZH[ZYH\H\YH[ZYYKܘH] ZX\XZZ\ZY[[H\]\YHܘ][HܛۙX[[\\H[YHXYY