Senwes Scenario Junie / Julie 2016 | Page 14

••• KO L LI G Herman Meiring > VERVOLG VAN BLADSY 11 van die e. H ier is se filosofi nie Preto n a Fa s, rm o e pril Taaib eel van H A d s: is . a n g la e p in o p p sy on Veldsk Werksk ep rsoneel o el en Sim projek pe rr ick Nag e D plaashek s, o ooi Taaib rius, Witb Die mann e besig m 12 JUN/JUL 2016 et nog ’n plaashek . • SENWES Scenario DIE DROOGTETYD Herman vertel dat die droogte “’n ou maar terugsit.” Hy was self al desperaat toe hy in 2002 ’n veiling gehou het en alles moes verkoop. Juis as gevolg daarvan het hy besluit om sy risiko’s te verlaag deur nie vanjaar te plant nie. “Ek het my strategie aangepas en meer op vee gekonsentreer.” Hy wys daarop dat ’n mens so dikwels hoop dat droogte net deel van ’n siklus is. “Dit kan dalk net ’n siklus wees, maar ek glo daar is ’n boodskap in die siklus. Die droogte is ook ’n siftingsproses.” GEBALANSEERD Soos ek deur die Meiring-huis loop, besef ek gou dat gebalanseerdheid nog ’n g-woord is wat na Geluk lei. Herman het ’n massiewe gimnasium, wat hy self gebou het, waar hy en ’n paar ander produsente so drie maal ’n week saam oefen. Jag en visvang is ook twee van sy passies. Voor ek loop het die stewige boer nog ’n laaste brokkie raad. “Doen dinge nou, eendag kom nooit. Dit wat jy nou doen moet jy ook geniet.” So is Herman besig om geluk te vind op die plaas Geluk deur elke dag voluit te leef.