•••
KO L LI G
Meiring dra sy gemeenskap
op die hart
Herman se trots!
Die M eir ing fam
ilie is agter Herm
Tertia, sy dogter
an M eir ing by
Aletia, sk oonseu
sy vrou
n Dirk Gouws,
en dogter Anne
Heel voor is di
ke.
e derde dogter
in die familie, Da
rien.
k
u
l
e
G
e
r
a
W
AUBREY KRUGER
NÓG 'N SENWES PRODUSENT WAT SY
DISTRIK ONDERSTEUN.
W
at is ware geluk? Dit bly
soms ’n onbeantwoorde
vraag vir soveel mense. Die ele
mente van geluk is egter duidelik
te sien op die plaas Geluk, wat
behoort aan Herman Meiring,
Voorsitter van Bultfontein
Distrikslandbou.
Herman, wat pas 51 jaar oud
geword het, boer op 500 hektaar
en benewens mielies, boer hy
ook met skape, beeste en varke.
10 JUN/JUL 2016
Bykomend huur hy ook sowat 340
hektaar op Plessisdraai. As trotse
vierdegenerasieprodusent naas
Oupas Albertus en Charles en Pa
Albertus is Herman aan die stuur
van sake op dié plaas. Hy boer die
afgelope 28 jaar, sedert 1988, al
hier.
DROOM
Sy droom is om by die definisie
van geluk uit te kom. Jan Pienaar,
• SENWES Scenario
tesourier van Vrystaat Landbou,
vertel dat Herman se visie nie net
op homself gesentreer is nie. Dit
is die kruks van Herman, perfek
in een enkele sin omskryf. In sy
eie woorde is boerdery vir hom ’n
voorreg. “Dit is ’n plesier vir my
om met my hande in die grond te
kan werk en ’n sukses daarvan te
kan maak.”
SY TROTS
Sy familie is sy trots en hy en
sy vrou Tertia is reeds 28 jaar
getroud. As ’n man wat nie sy eie
beuel blaas nie, stap Herman uit
sodat Tertia hom kan beskryf. “’n