Senwes Scenario Junie / Julie 2015 | Page 55

K O MPE T ISIE S ••• WEN met HANNON Die HANNON NIGHT CRÈME ULTRA RICH word aanbeveel as addisionele nagroom vir kombinasie, normale en droë veltipes. Hierdie is ‘n uiterse ryk en luukse vogroom wat die vel ‘n intense voginspuiting gee en die meeste anti-veroudering bestandele bevat. Terwyl ons slaap en ons liggaam in ‘n ontspanne rustoestand verkeer, kan dit soveel meer voeding absorbeer. Met die aanwending van die ryk nagroom lyk jou vel baie blink. Deur die nag word alles geabsorbeer en die volgende dag is jou vel selfs meer gehidreerd, soepel en elasties. WEN Sms Senwes, Hannon en jou naam, telefoonnommer en e-posadres na 31022 voor 31 Julie 2015. Standaard sms-tariewe geld en geen werknemers van Senwes mag deelneem nie. WEN met Wound Care Ses gelukkige lesers kan elk ‘n 911 WOUND CARE EMEERGENCY KIT wen. Die veeldoelige middels behandel en versorg ondermeer chroniese, chirurgiese en traumatiese wonde, diabetiese sere, ekseem, psoriase, bedsere, gordelroos, sonbrand, druksere, brandwonde, bakteriële infeksies en spinnekopbyte. SMS SENWES, WOUNDCARE jou naam, telefoonnommer en e-posadres na 31022 voor 31 Julie 2015. Standaard sms-tariewe geld. Geen werknemers van Senwes mag aan die kompetisie deelneem nie. AS JOU APTEEK NIE VOORRAAD HET NIE, BESTEL DIREK BESTELLINGS LYN: 086 099 4144, INFORMASIE LYN: 082 570 8016 DIE ABC VAN WONDSORG IN EEN PRODUK - PROFESSIONELE WONDSORG TUIS! 911 WONDSORG SPROEI & ROOM is geformuleer om te help met die behandeling en velsorging van velaandoenings in passiewe wondsorg. • Chroniese, chirurgiese en traumatiese wonde • Diabetiese sere, ekseem & psoriase • Bedsere en gordelroos • Voorkoming van bedsere en druksere • Sonbrand en ander brandwonde • Bakteriele infeksies van die vel • Slang- en spinnekopbyte Dr HJ KNOX (MD, Kliniese Hoof: Life Rose Park Noodeenheid) gebruik “ 911 Wondsorg Sproei en Room met groot sukses in die Rose Park noodeenheid...hierdie produkte is doeltreffend op pasiente met wonde... bevorder genesingsproses teen ‘n vinnige tempo...” BESKIKBAAR BY: Plaaslike deelnemende Apteke. Deelnemende PICK N PAY, deelnemende RING PHARM Apteke, deelnemende HINTERLAND en SENWES Village winkels, deelnemende GWK en MVW Takke, deelneme