Senwes Scenario Junie / Julie 2015 - Page 23

HA N D E L SN UUS ••• JAY BESOEK HINTERLAND DIE AFRIKAANSE POPMUSIEKSTER JAY, BEKEND VIR SY TREFFER “WYS MY JOU NAWEEKLYFIE”, IS MEER AS NET ‘N MUSIKANT: HY HET OOK ‘N LEWENDIGE BELANGSTELLING IN JAG. D it was dus feitlik vanselfsprekend dat Hinterland sou sekermaak dat Jay se ster trots en helder skyn, by sowel Huntex as Nampo om Hinterland se uitstallings daar te promoveer. Maar, voordat hy voluit sy rol as Hinterland se nuwe “Poster Hunk” begin het, het hy so bietjie met personeel kennisgemaak. SENWES Scenario • June/July 2015 21