Senwes Scenario February / March 2017 | Page 54

BLOU BETEKEN KLEIN BOTTELTJIE – GROOT GIF

PRIMUS SLEEPSPUIT

Die Primus bied aan boere ‘ n eenvoudige spuit met groot kapasiteit en trefkrag , wat al kan meeding met sommige selfaangedrewe spuite . Die groot-deursnee bande verleen aan die Primus goeie vryhoogte maar verseker optimale sleepeienskappe in die land sowel as op die pad .
■ 2400-4400 l modelle beskikbaar
■ Werkwydtes van 15-33 m
■ Verskillende spoorwydtes moontlik
■ Klap kompak op vir vervoer

SIRIUS DRIEPUNTSPUIT

Die Sirius driepuntspuit van LEMKEN is die klein spuit met groot trefkrag . Danksy die innoverende tenkposisie en ontwerp lê die gewig so naby aan driepunt as moontlik wat beteken dat kleiner trekkers die spuit gemaklik kan hanteer . Boonop kan die spuit met verskillende vlakke van elektroniese ondersteuning uitgerus word . Dit als maak die Sirius die ideale masjien vir intensiewe bedrywe .
■ 900 tot 1900 l tenkkapasiteit
■ 12 tot 24 m spuitstange
■ Kompakte bouwyse
■ Eenvoudige konstruksie
Kontak jou naaste areaverkoopsbestuurder om meer oor LEMKEN uit te vind
Karel Munnik , direkteur + areaverkoopsbestuurder , 082-412-2577 , k . munnik @ lemken . com Blackie Swart , areaverkoopsbestuurder , 082-404-9651 , b . swart @ lemken . com