Senwes Scenario February / March 2017 | Page 37

Jy glo ...

Jy glo in elke hektaar , elke saad en elke gewas . Jy glo in die toekoms van landbou . Jy glo in die harde werk wat jy moet insit en die toewyding wat die dag van môre se opbrengs van jou verg .
By Monsanto glo ons .
Ons glo daarin om jou toe te rus met die regte tegnologie , innoverende produkte en uitmuntende diens . Sodat ons saam opbrengste kan verhoog , volhoubaarheid kan fasiliteer en voedsel vir die toekoms kan produseer . Daarom wil Monsanto jou bystaan : van sonsopkoms tot sonsondergang .
Ons glo in jou .
Monsanto is ’ n geregistreerde handelsnaam van Monsanto Technology LLC . Monsanto Suid-Afrika ( Edms ) Bpk , Posbus 69933 , Bryanston , 2021 .
011 790-8200 customercare . sa @ monsanto . com www . monsanto . com www . facebook . com / MonsantoCo www . twitter . com / MonsantoCo news . monsanto . com / rss uppe marketing 14860