Senwes Scenario February / March 2017 | Page 26

MAAK KRAGVOER VAN JOU KUILVOER

Shift / 1276 / A
Bewaar die energie in jou kuilvoer natuurlik .
BIOMIN ® BioStabil is ’ n reeks kuilvoer-inokulante wat fermentasie in ’ n breë kuilvoerspektrum ( gras , lusern , graan-heelplante , klawer , mielieheelplante , ens .) verbeter en versnel deur pH-waardes gedurende die inkuilproses vinniger te verlaag .
Sodoende word kuilvoerstabiliteit tydens voer-onttrekking uit die kuilvoerbunker verbeter , selfs nadat die bunker oopgemaak is . Die resultaat is ’ n hoër droëmateriaal- , energie- en voedingstofbehoud – ’ n waarborg vir laer insetkoste plus hoër produksie en wins .
Kry meer besonderhede by www . biomin . net / kragvoer of skakel ons by 018 468 1455 .