Senwes Scenario Februarie / Maart 2019 | Page 5

ALGEMEEN Pieter & Tshepo HET JY GEWEET? 40% van die wêreldbevolking werk in landbou. Landbou is die grootste werkgewer ter wêreld. KORTLIKS GRAANMARK FRANCOIS STRYDOM Senwes Groep HUB Na ’n vergadering met die uitvoerende span van die Vrystaat Departement van Landbou by Senwes Hoofkantoor op 31 Oktober 2018. r o o l Ora oor... geh ‶ Ons bring hulde aan die Depar­ tement se proses om uit te reik na die privaatsektor en ander rolspelers. Ons is van mening dat dit die regte pad is om te volg - 'n vennootskap tussen die departement, die staat en provinsiale regering, en privaat inisiatief om die ″ situasie in ons land te verbeter. CHRISTO VAN DER RHEEDE Vise-Uitvoerende Direkteur Agri SA Oor Agri SA se AgruHub webtuiste wat tydens die organisasie se jaarlikse kongres in Pretoria geloods is. Statistikus-Generaal Oor die Sensus van Kommersiële Land­ bou, wat vanaf 15 Oktober 218 tot Junie 2019 sal strek. ‶ Die doel van die sensus van tor, wil AgroHub al ons beste praktyke tentoonstel om te verseker dat daar voldoende ondersteuning vir die nuwe generasie boer is. te meet.”. ″ Lees die volledige Graanmark- artikel deur Hansie Swanepoel by die skakel http://senwes. co/hansie119 of skandeer die QR-kode. RISENGA MALULEKE kommersiële landbou is om basiese kwalitatiewe inligting oor die sek- tor te versamel. Hierdie inligting is noodsaaklik vir beplanning, beleids- formulering en om voedselsekuriteit ‶ Deur die transformasie van die sek- Die afgelope paar weke se beweging in graanpryse het weer die belangrikheid van ‘n bemarkingsplan uitgewys. ’n Bemarkingsplan moet dinamies wees en moet toelaat dat daar in hoër pryse gedeel kan word. Bemarkingsbesluite moet op wins- vlakke gegrond word, eerder as om vir die hoogste moontlike prys te mik. Opsies is van groot hulp om die bogenoemde doelwitte te bereik. Deur objektief en doelgerig aan die mark deel te neem, kan ‘n produsent homself in die mark posisioneer om maksimum voordeel te trek uit die geleenthede wat die mark bied. ″ FRANCOIS STRYDOM Groep Hoof Uitvoerende Beampte van Senwes Senwes het die nasie uitgedaag om op Vrydag, 1 Februarie 2019 te braai om só gehoor te gee aan AgriSA se oproep aan alle Suid-Arikaners om die produsente se probleme weg te braai. ‶ As elke Suid-Afrikaner 1kg meer rooivleis eet, wis ons waarskynlik die ″ surplus uit. ‶ Ek het al regoor die wêreld gereis om boere te ontmoet, maar nêrens het ek boere ontmoet wat meer vernuf, deur- settingsvermoë en toekomsvisie as die boere in Suid-Afrika het nie. ″ – JESUS MADRAZO Crop Science se hoof van landbousake en volhoubaarheid: Bayer • Spreker by die Agri SA Kongres 2018 oor die vernuf van produsente SENWES SCENARIO | KOPSKUIF 2019 03